Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Place in Thyme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir A Place in Thyme
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marguerite L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Gerieflike woonstel met die mooiste uitsig.

Ons het heerlik in Vishoek gekuier - baie dankie vir die gasvryheid en goeie diens. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en die beddegoed, meubels en kombuisware is van goeie gehalte. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Minky D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky D

Heerlike, skoon en rustige verblyf.

Linda is 'n wonderlike gasvrou. Verblyf was heerlik met pragtige uitsig oor die see. Ideaal om batterye te herlaai na 'n besige dag.

A Place in Thyme se terugvoer

Dear Minky, my apologies for responding in English. Thank you so much for the lovely review. We appreciate it very much and hope that you will visit us again sometime.
Kind regards,
Linda de Villiers
A Place in Thyme

A Place in Thyme
Tylor L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tylor L

Rustig.

Dit was 'n rustige naweek en die atmosfeer was so stil en vredelik.

A Place in Thyme se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay at A Place in Thyme, Tiffany. We look forward to welcoming you back some time.

A Place in Thyme
Erica K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica K

The host is great! A highly recommended stay!

Will stay there again. The best stay in years!

A Place in Thyme se terugvoer

Thank you for the lovely review, Erica. We are truly thrilled that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back soon.

A Place in Thyme
Brett B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett B

Very enjoyable.

Would definitely stay again.

Mario M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario M

The place was neat, tidy and spacious.

We had a splendid stay at A Place In Thyme. Deon and Linda was so accommodating and gave us a very warm welcome and always kept us updated. Linda was very informative and compiled amazing guide lines on where to visit and what to see in the surroundings areas. A Place In Thyme is truly an amazing stay over.

A Place in Thyme se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay with us, Mario.
Thank you for taking the time to review A Place in Thyme.
We appreciate it very much.

A Place in Thyme
Bronwyn B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn B

Tranquil, perfect view.

The view was spectacular. Very relaxing place for a quiet getaway.

A Place in Thyme se terugvoer

Thank you for the great review Bronwyn. We are really delighted that you enjoyed your stay in Big Thyme Studio.

A Place in Thyme
Ziggy W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ziggy W

Getaway, peaceful, relaxing.

Was a beautiful place to get away and reconnect with my family.

Zinlee M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zinlee M

It was a pleasant stay.

See stars.

Speek V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Speek V

Netjiese, ruim verblyf.

Met ons aankoms het Linda ons welkom geheet en die verblyf gewys asook wat die "reëls" is. Ruim, netjiese vertrekke met skoon badkamer. Pragtige uitsig na die ooste toe. Tydens ons verblyf het die suid-ooster aanhoudend gewaai. Mens moet maar daraan gewoond raak.

Deon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

What a fantastic time at A Place in Thyme.

We stayed in Small Thyme and we were pleasantly surprised by how neat and clean the place were. Small Thyme is very well maintained and the unit is fully equipped with all the necessities. We really enjoyed our stay at Small Thyme. I would like to thank the owners for their hospitality and kindness, they really made us feel at home. We would definitely call again.

Carina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Netjies en mooi.

'n Baie netjiese en skoon eenheid met 'n uitsig. Ideaal vir ons gesin gewees.

Zelda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Wonderlik. Baie behulpsaam en prentjiemooi.

Baie dankie aan die eienaar, sy was so behulpsaam en vriendelik. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Pragtige see- en berg-uitsig.

A Place in Thyme se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Zelda. We really appreciate it and we are delighted that you enjoyed your stay at A Place in Thyme. We hope that you and your family will visit us again.

A Place in Thyme
Mari-lise O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lise O

Heerlik en bekostigbaar!

Ons het heerlik gebly by A Place in Thyme. Leon en Linda is baie vriendelik en gasvry. Baie netjies, mooi uitsig. Bekostigbaar. Ons het dadelik tuis gevoel en sal definitief weer gaan.

A Place in Thyme se terugvoer

Dear Mari-lise,

Thank you so much for the great score and review. We are delighted that you enjoyed your stay at A Place in Thyme and look forward to welcoming back sometime in the future.

Kind regards
Leon and Linda

A Place in Thyme
Zulfa I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zulfa I

Very private and secure with amazing views.

Linda and Leon are the perfect hosts. Made us feel very welcome since arrival. Cottage is beautifully set with stunning views from sunrise to sunset.

A Place in Thyme se terugvoer

Good day Zulfa,

We are delighted that you enjoyed your stay in the cottage, and hope to welcome you back sometime in the future.

Warm regards
Leon and Linda

A Place in Thyme
Denis M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denis M

Access difficult but we enjoyed our stay. Private.

The room is small, but neat and organised.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Toegang moeilik, maar ons het dit baie geniet. Privaat.

Die kamer is klein, maar netjies en georganiseerd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jodine C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine C

Fantasties.

Ons het sommer lekker gebly by A Place in Thyme. Ons het bietjie laat by die gastehuis opgedaag en Anthony het gereeld gebel om te hoor hoe ver ons is. Hy het ons so goed verwelkom en ons sommer met die intrapslag tuis laat voel. Die uitsig, sowel as die verblyf was amazing. Ons naweek by die plekkie was fantasties en sal beslis die plek aanbeveel sowel as weer terugkom.

Nolan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolan S

Dit was baie lekker rustig en stil, ons het elke uur geniet.

A Place in Thyme is 'n lieflike plek waar ons elke uur geniet het. Ek beveel dit sterk aan.

A Place in Thyme se terugvoer

Thank you for your review Nolan. We appreciate the high score and are so pleased that you enjoyed your stay.

A Place in Thyme
Annie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V

Uitstekend!

Baie vriendelike ontvangs, skoon en gerieflike verblyf. Sal beslis weer hier kom bly.

A Place in Thyme se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay in Small Thyme, Annie. We hope that you will visit us again.

Kind regards,
Linda

A Place in Thyme
Jaco D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

So na aan jou eie huis.

Oulike plekkie. Dit wat mens op die foto's sien is wat jy kan verwag en nog meer. Baie vriendelik en plat op die aarde mense. Mooi uitsig oor Vishoek en berge. Baie baie dankie vir 'n ongelooflike lekker tydjie.

Johann B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Waarde vir geld, beter as geadverteer!

Baie goeie waarde vir geld. Ons het dit baie geniet. Alles was soos geadverteer en beter. Sal beslis aanbeveel vir gesinne met tieners of paartjies, en sal weer gebruik maak van hierdie een!

Dirk F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F

Very clean and well equipped facility with great view and friendly people.

The facility is well equipped and has everything needed. Very clean. Will definitely stay there again in future and will also recommend to friends.

A Place in Thyme se terugvoer

Thank you Dirk. We are so glad that you enjoyed your stay, and we hope that you will visit us again in the future.

A Place in Thyme
Herman V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Dis was fantasties!

Die uitsig alleen is die moeite werd, maar die gasvryheid en netheid was wonderlik. 10 uit 10!

Elna G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Sien die sterre.

Ronel B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Fantasties!

Alles was perfek. Die uitsig. Die kamer. Die atmosfeer. Die ontvangs. Sal en gaan definitief weer van hulle diens gebruik maak.

Christelle B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Baie lekker!

Die personeel was baie gaaf. Die huis was baie skoon en netjies. Daar was 'n probleem met die geyser, maar die eienaar het dit sommer gou uitsorteer. Die kinders was mal oor die plekkie. Baie dankie vir die gasvryheid! Ons het lekker gekuier.

Alita C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alita C

Wonderlike plekkie! Ons het dit vreeslik geniet.

Ons het so lekker gebly by dié wonderlike plekkie. Die uitsig is pragtig, en die kamer baie skoon en netjies! Ons sal graag weer terugkeer.

Kina P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kina P

Ons kom weer!

As ons ooit weer kan, sal ons weer hier kom bly. Dankie vir u gasvryheid. Pragtige plek met als wat mens nodig mag hê. Dankie.

Elize B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

'n Pragtige plekkie met 'n asemrowende uitsig oor Vishoek en die baai.

A Place in Thyme is 'n knus en pragtige kothuis waar mens dadelik tuis voel. Die ekstra gasvryheid was 'n welkome verrassing.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herschel-weg 54, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d4ebed64e2256240354a9226db2fcd55ea865871c06c80b76dfed5812f08928cf6afbe47d3258710b1ddad962766e09ff3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 54 Herschel Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.136227 18.414072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang