Huisie by die see
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Biance B - Apr 2019
Algehele gradering
The view is breathtaking!
Suenette V - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging en pragtige selfsorg-eenheid!
Huisie by die see se terugvoer
Mees wonderlike kuier gaste, dierbaar en so vriendelik en wie geen druk of enigsins pla vir enigiets nie. Sal wonderlik wees om hulle weer te kan huisves op die plaas en ook bietjie meer wil bederf.
Florina R - Jan 2019
Algehele gradering
Scenic sea view and relaxing environment.
Huisie by die see se terugvoer
A wonderful, quiet and pleasant couple who was such a pleasure to host.
Mari-zanne O - Des 2018
Algehele gradering
Lekker!
Huisie by die see se terugvoer
Wonderlike paartjie en dit was fantasties om hulle te kon ontmoet. Sal baie graag weer die tweetjies wil sien kuier hier op die plaas.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang