Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die see

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Biance B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

The view is breathtaking! Baie dankie aan Tannie Joan en Oom Mielies wat ons so welkom laat voel het. Julle gasvryheid is tops! Dit was vir ons as gesin so lekker 'n wegbreek en ons sien julle in die toekoms definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Pragtige ligging en pragtige selfsorg-eenheid! Is baie hartlike ontvang! Sal vir seker weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisie by die see
Mees wonderlike kuier gaste, dierbaar en so vriendelik en wie geen druk of enigsins pla vir enigiets nie. Sal wonderlik wees om hulle weer te kan huisves op die plaas en ook bietjie meer wil bederf.

Florina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Scenic sea view and relaxing environment. It was such a wonderful and relaxing break!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Huisie by die see
A wonderful, quiet and pleasant couple who was such a pleasure to host.

Mari-zanne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Lekker! Dit was baie netjies en skoon. Het baie tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisie by die see
Wonderlike paartjie en dit was fantasties om hulle te kon ontmoet. Sal baie graag weer die tweetjies wil sien kuier hier op die plaas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWO5ArETBDTTv4YuZGkKJsi6rjgCUWMxqUvSFGssVcMXjJ78FWv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Voorbrug Farm Grootbrakrivier 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033608 22.269622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang