A Seaside Place
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 096 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike plek vir gesinne en paartjies om luilekker in die son te lê met die pragtige Chapmans Peak in die agtergrond. Die ligging is baie veilig.
Die kothuis grens aan die eienaars se huis. Dis privaat en ten volle toegerus. Die woonstel beskik oor 1 hoofslaapkamer met 'n luukse koningingrootte-bed en 'n sitkamer met slaapplek vir 'n ekstra gas of 2 klein kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n kombuis wat oopmaak in die lieflike tuin met 'n braaiplek en 'n bankie. Daar is 'n verskeidenheid voëls in die tuin. Daar is ook DStv en WiFi. Die kombuis het 'n groot yskas, stoof/oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei, potte en panne.
Die eenheid is naby aan die Long Beach Mall met winkels soos 'n Pick 'n Pay, Woolworths, Clicks, Food Lovers Market, Mr Price, Ocean Basket en 'n Vodacom. Daar is ook 'n Checkers-hipermark en winkelsentrum met talle winkels insluitend DisChem. Daar is verskeie staproetes in en om die area. Verder is die Noordhoek Village Market naby met uitstekende koffie en varsgebakte brood. Kommetjie is 'n besonder vriendelike dorpie met 'n sterk gemeenskapsgevoel. Daar is talle klein winkeltjies, restaurante en 3 uitstekende koffiewinkels binne stapafstand vanaf die woonstel. Hier sal gaste beide plaaslike inwoners en toeriste raakloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink A Seaside Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang