Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Seaview 35746

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Seaview 35746 is 'n selfsorghuis wat op 'n heuwel in Mosselbaai geleë is. Die vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte oor die dakke vanaf die agtertuine.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofslaapkamer is bo en beskik oor 'n oopplan en suite-bad en 'n sitarea, die tweede slaapkamer is onder en beskik oor 'n en suite-stortbadkamer. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n tafelbladstoof, sowel as 'n opwasarea. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, gaste kan hul slimkaart en dekodeerder saambring. Die leefarea lei na die patio, wat 'n ingeboude braai-area en 'n tuin bied wat oor die area en die nabygeleë see uitkyk. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir A Seaview 35746
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Seaview 35746 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c13366534e0dde711373cd5a39c85de5d418296c3e7d8ab9c32615c49b0af9a2e1332067979246f18332b11e8f8be49e66b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1A Sea View Lane Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.175616838272 22.131002979762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang