Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Slice of Heaven

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

A Slice of Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kleinemonde-Oos, Oos-Kaap. Dis 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek wat stiltetyd soek weg van die gewoel van die stad se geraas.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer beskik oor 1 dubbelbed en 1 kinderstapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Boonop is daar 'n gastebadkamer wat toegerus is met 'n toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n etenstafel wat perfek is vir etes. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV en komplimentêre WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n balkon wat oor die see uitkyk, saam met 'n Weber-braai - 'n perfekte plek om die rustige omgewing te geniet wat Kleinemonde bied.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir gaste se gerief.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Slice of Heaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c84a949deefa460da065f1fe6217c4907904275edce0d6c59cc362303503dffa5e0f83586ddb8166546f59e35ace8ab629e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Sandy Lane Seafield 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5379484 27.047546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang