Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Special Little Place in Constantia

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Amazing place, amazing host! We had an amazing stay. Will definitely book again if in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvrou is baie behulpsaam en gasvry. Area en kamer is pragtig en smaakvol. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sg D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uiters tegemoetkomende gasvrou, ek moes twee keer my inkloktyd verander en dit was perfek. Perfekte oornagplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley O
1 nag
5.0
Feb 2024

Absolutely lovely. Luxurious bedlinen, delectable breakfast, even offered assistance when my Uber took a while to arrive, loved my time there, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

I experienced a relaxed few nights with the host. This had been a wonderful booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonnes V
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Beautiful and peaceful. The place was beautiful, peaceful and just what I needed. The property owner was exceptional, and it really is a special little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beveel sterk aan. Die gasvrou het wraggies uit haar pad gegaan om ons tydtjie daar so besonders as moontlik te maak. Van ons lig aan te skakel dat ons nie in donker hoef te sukkel nie, pragtige ontbyt uiteensetting en tot 'n pleister en wond sorg aangebied nadat ek gegly het by 'n troue. 100% 'n goeie keuse om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Very pleasant experience. Very helpful host, location great and pleasant experience. Would definitely use it again if rates are a little better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stil en stylvol. Die kamer is baie stylvol meubileer, die gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Lis het ons ontbyt vir ons by ons buite-area aangebied en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Refreshing. The stay was safe and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZrYW4KcRQJkwlYvKYeu4589A8TUGZG23OD4DlbuLCjNvFwL743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 18 Abbotsford Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.027114626762 18.453363133747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang