Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Special Little Place in Constantia

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Special Little Place in Constantia is 'n gastesuite wat op die gasheer se perseel in Constantia, Kaapstad geleë is. Die eiendom is ideaal geleë net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Dié gastesuite is aan die hoofhuis gekoppel en is privaat. Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en verhitte handdoekrelings. Die suite het lugversorging om in somermaande te gebruik, en 'n verwarmer vir wintermaande. Daar is 'n goed toegeruste gasvryheidskas met 'n yskassie gevul met vars melk en gefiltreerde water, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die suite spog met groot skuifdeure met plantasie-styl veiligheidsluike, wat na die binnehof oopmaak wat 'n 2-sitplektafel en Jasmyn-blomme het. 'n Komplimentêre ontbyt is by die tariewe ingesluit. Gaste is welkom om van die groot sonverhitte swembad gebruik te maak.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 'n motor. Die eiendom is ideaal geleë binne 3 km vanaf die Constantia-wynroete, en ongeveer 25,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leon B
Besigheidsreis
5.0
Amazing place, amazing host! We had an amazing stay. Will definitely book again if in that area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marlene C
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou is baie behulpsaam en gasvry. Area en kamer is pragtig en smaakvol. Sien sterre.
Mei 2024
Sg D
5.0
Uiters tegemoetkomende gasvrou, ek moes twee keer my inkloktyd verander en dit was perfek. Perfekte oornagplek!
Mrt 2024
Lesley O
5.0
Absolutely lovely. Luxurious bedlinen, delectable breakfast, even offered assistance when my Uber took a while to arrive, loved my time...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Anneke V
5.0
I experienced a relaxed few nights with the host. This had been a wonderful booking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Special Little Place in Constantia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZrYW4KcRQJkwlYvKYeu4589A8TUGZG23OD4DlbuLCjNvFwL743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 18 Abbotsford Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.027114626762 18.453363133747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang