Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Squirrels Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timberlost-laan 3, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

A Squirrels Nest is 'n selfsorgwoonstel, op die eienaar se eiendom, geleë in 'n vallei met pragtige uitsigte oor die agterkant van Tafelberg, Eagles Nest en die Twaalf Apostels; wat dit naby die Constantia-wynlande en Houtbaai-besienswaardighede maak.

Dié selfsorg-suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die solderstyl-slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat geskik is vir klein kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Addisionele matras kan bygevoeg word vir 'n ekstra kind op versoek.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het.

Die eenheid maak oop op die pragtige tuin en swembad. A Squirrels Nest is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad en 8 minute vanaf Houtbaai-strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Timberlost-laan 3, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Squirrels Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timberlost-laan 3, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmOGI3N2EwLWFjNGYtNGE5Ni05OWM0LTYzY2FlMDY1MzE4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 3 Timberlost Lane Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.01083 18.38616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang