Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A State of Grace

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige woning, kamer en omgewing waar ons dadelik tuisgevoel het. Ons het werklik fantasties hier gebly. Ons gasvrou was 'n besonderse mens wat ons dadelik laat tuis voel het en uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie vir jul gawe woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Genade en vrede.

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste ervaring ooit! As jy nie 'n rede het om Clanwilliam te besoek nie, het jy nou een: A State of Grace. Die gasvrou is die beste wat ek ooit beleef het. Alles was inderdaad perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Liewe Delene. Dit was 'n vreugde om jou te ontmoet. Jou menswees is baie spesiaal. Baie sëen! Chantál

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende verblyf! Jan en Chantal is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Hulle verwelkoming is hartlik en warm. Die woning is netjies en baie skoon met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het ook soveel nuttige inligting by Chantal en Jan gekry wat ons baie gehelp het met ons verdere beplanning van besoekpunte. Ek en my vrou Lottie was so dankbaar dat ons juis hierdie gastehuis uitgekies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Liewe Hennie en Lottie Ek en Jan kan werklik sê dat ons die geseëndes was om julle as gaste te kon ontvang, ons ag dit ‘n voorreg! Baie seën!

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lieflike uitsig oor dam. Heerlike ontbyt. Gasvrou is 'n engel. Baie lekker gebly met fantastiese gasvrou en ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie vir jul gawe terugvoer. Genade en vrede.

Corné N
1 nag
5.0
Sep 2023

Gerieflik. Uitstekende diens en vriendlike gashere. Was baie aangenaam om net te kon ontspan en die stilte van die dorplewe te geniet. Het net een nag oorgeslaap op pad Nieuwoudtville toe. Ontbyt was heerlik en aandete aanbeveling was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie Corné. Baie seën!

Jv D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike en uitstekende diens. Vriendelike verwelkoming met smaaklike ontbyt. Lekker gekuier met gasvrou en gade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.

Gerrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Hemels. Vrede, gasvry en oorvloed omgee. Lieflike huis en dierbare fynporselein gasvrou. Pragtige skoon netjiese huis. Baie welkom gevoel, heerlik gestort! Dankie vir ʼn uiterse aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.

Tim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great accommodation and central to the flowers. We chose A State Of Grace in Clanwilliam as a central spot to view the flowers. Jan and Chantal gave us a warm welcome. The accommodation is inviting and tasteful with everything you could possibly need. Sitting on their verandah in the evening watching the sunset over the Clanwilliam Dam was an unexpected highlight. Each morning we started our day with a wonderful breakfast and in the evening we prepared a simple dinner for ourselves in their well-equipped kitchen. Returning after a day's driving to all the luxuries plus an electric blanket was wonderful. A fire was lit for us in the lounge when it was cold and that was a treat. We definitely recommend this guesthouse and Jan and Chantal are great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Good day Tim and Margie It was a great privilege to meet and host you. Grace and peace.

Wa B
1 nag
5.0
Aug 2023

Het lekker nagrus gehad. Na 'n dag op die motorfiets lekker gerus. Die ligging van die gastehuis perfek gewees, teen die Clanwilliam-dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Dankie Werner! Dit was goed om jou te ontmoet!

Mark P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Pleasant. Pleasant and personal attention. Flexible breakfast times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Thank you Mark! It was great hosting you at A State of Grace!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantál Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764464515388478ba6132e509b9d113f72caf49f08d4592e46340567440e0a679e6d3d5a7b05463a60ec4c8fa614cb2a0514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2108 Hennie du Plessis Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.199613003183 18.890348588083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang