A State of Grace
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A State of Grace is 'n lieflike gastehuis wat in Clanwilliam geleë is. Dit bied gerieflike verblyf aan reisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Gaste kan tussen 2 kamers kies. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die aparte badkamer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea en buite-area met 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf spog met 'n asemrowende uitsig op die Cederberge en oor die Clanwilliamdam.
Clanwilliam is sentraal in Namakwaland se veldblom-area geleë wat jaarliks tussen Augustus en September toeriste van regoor die wêreld lok.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantál Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink A State of Grace het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap