Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Stone's Throw Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Bert Mohr S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Fantastic stay once again at friendly beautiful Stone's Throw!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick J
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Gemaklik, sonder enige uitdagings. Lekker natuurervaring na besige werksdag. Ja. Was heel geskik vir my besigheidsdoeleindes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debby H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Very beautiful accommodation and welcoming staff. It was luxurious and very clean. They have thought of everything and we loved the rooms - very quaint shapes. The views were magnificent. Everything we asked for was accommodated and we felt very satisfied with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was 'n heerlike rustige en gemaklike uitspanplek met alles wat 'n mens nodig het vir die verblyf. Dit was regtig baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2021

Aangename ervaring om in die goed toegeruste kamer oor te bly. Ons is vriendelik ontvang en al die nodige inligting vir die verblyf daar is dadelik gegee. Die uitsig daar oor die klowe is besonders. Ons sal weer daar wil oorbly en meer tyd daar spandeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Pragtige plek en vriendelike diens. Ons het lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joye N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Goeie oorslaapplek. Rustige oorslaapplek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Albert H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2020

Netjies in die beeldskone natuur! Powere braai geriewe.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
A Stone's Throw Accommodation
Thank you for your positive feedback and we look forward to being able to welcome you again soon. Compliments for the New Year, onward and upward.

Ronel C
1 nag
5.0
Des 2017

Meer as wat die web jou gee. Ek sal definitief terug wees. Veilig met mooi tuine en voëlgesang. Akkommodasie skoon en goed aangebied. Baie mooi ligging met uitsig. Sal terug wees. Volledige instruksies aangebied vroegtydig oor aankoms ens. Alles het goed uitgewerk. Vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Gemaklik, ontspannend en alles wat jy benodig. Wat 'n pragtige en ontspannende verblyf. Vriendelike mense - warm en verwelkomend. So ontspannend in jou eie ruimte in die tuin. Sal dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 243
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 243
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkN2I0MTM0LTZmNmMtNGIwYS1hZWRhLWU0ZmU5NDAzM2FkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 243 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Stones Hill George St/Port Alfred Rd 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.334095887919 26.563627123833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang