Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Stone's Throw Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir A Stone's Throw Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bert Mohr S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert Mohr S

Wonderful.

Fantastic stay once again at friendly beautiful Stone's Throw!

Erick J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erick J

Gemaklik, sonder enige uitdagings. Lekker natuurervaring na besige werksdag.

Ja. Was heel geskik vir my besigheidsdoeleindes.

Debby H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby H

Very beautiful accommodation and welcoming staff.

It was luxurious and very clean. They have thought of everything and we loved the rooms - very quaint shapes. The views were magnificent. Everything we asked for was accommodated and we felt very satisfied with the accommodation.

Marietta V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Dit was 'n heerlike rustige en gemaklike uitspanplek met alles wat 'n mens nodig het vir die verblyf.

Dit was regtig baie gerieflik.

Abe B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abe B

Aangename ervaring om in die goed toegeruste kamer oor te bly.

Ons is vriendelik ontvang en al die nodige inligting vir die verblyf daar is dadelik gegee. Die uitsig daar oor die klowe is besonders. Ons sal weer daar wil oorbly en meer tyd daar spandeer.

Christine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Pragtige plek en vriendelike diens.

Ons het lekker geslaap, dankie.

Joye N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joye N

Goeie oorslaapplek.

Rustige oorslaapplek.

Albert H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert H

Netjies in die beeldskone natuur!

Powere braai geriewe.

A Stone's Throw Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive feedback and we look forward to being able to welcome you again soon. Compliments for the New Year, onward and upward.

A Stone's Throw Accommodation
Ronel C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Meer as wat die web jou gee. Ek sal definitief terug wees.

Veilig met mooi tuine en voëlgesang. Akkommodasie skoon en goed aangebied. Baie mooi ligging met uitsig. Sal terug wees. Volledige instruksies aangebied vroegtydig oor aankoms ens. Alles het goed uitgewerk. Vriendelike personeel!

Connie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie V

Cosy, relaxing, all u need.

What a beautiful and relaxing stay. Friendly people - warm and welcoming. So relaxing in your own space in the garden. Will recommend the venue to all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik, ontspannend en alles wat jy benodig.

Wat 'n pragtige en ontspannende verblyf. Vriendelike mense - warm en verwelkomend. So ontspannend in jou eie ruimte in die tuin. Sal dit aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Great

Great place, recommend it to anyone!

Tinus S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Goed geleë, mooi uitsig, privaat, hoë gehalte afwerking en meubels, goeie WiFi.

Baie geniet dankie, oorweeg dalk 2 gemakstoele. Andersins perfek!

Manie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie C

Lekker gebly in netjiese omgewing.

Die nuwe kamers is baie netjies, alles werk en is agtermekaar.

Marizette D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizette D

Pragtige plek met fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly. So 'n regte plaas-gevoel.

A Stone's Throw Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review, much appreciated and happy holidays.

Regards,
Suzanne

A Stone's Throw Accommodation
Philip W - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip W

A warm welcome and spotlessly clean, not too far from down town, recommended

Only booked a one night stay at Stone's Throw but the reception I got was warm and sincere and the accommodation was spotlessly clean plus the whole premises is secured with an electronic gate which today is essential. Recommended!

Verity D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verity D

All good

Comfortable, pleasant environment. However, broken wall was a bit off putting, and there was still hair in shower from previous guests.

Vanaf
Vanaf R1 243
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 243
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkN2I0MTM0LTZmNmMtNGIwYS1hZWRhLWU0ZmU5NDAzM2FkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 243 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Stones Hill George St/Port Alfred Rd 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.334095887919 26.563627123833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang