Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Stones Throw Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Serena R
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. Next we would want to stay longer. It was too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Charming and cozy cottage with a wonderful host. A Stones Throw Cottage was exactly what we were looking for. It was the most beautiful little cottage, clean, tidy and the most perfect host, always at the end of the phone if we had any queries. This was our first time travelling to South Africa and we felt very safe in the area, and it was ideally located. A Stones Throw Cottage was in a quiet location and only a 5-minute walk to the shops and beach. If you are looking to stay in Fish Hoek, I would highly recommend staying at A Stones Throw Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Alles was 100%. Ek het die tyd baie geniet. Die braaifasiliteit was baie mooi en die ligging buite perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

We enjoyed our stay very much. Clean, central, safe. Very nice cottage close to the beach and grocery stores. We felt at home and safe from the beginning. Very good communication with the owner. Price/value is unbeatable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
Kort verblyf
3.8
Okt 2024

Glad nie positief nie. Die plekkie is pragtig ingerig en het al die basiese fasiliteite. Ons het Vrydagmiddag gearriveer en gesien die toilet se water styg nadat mens die toilet getrek het, maar omdat dit weer afgesak het daarna, het ons gedink dis dalk maar hoe die toilet werk. Teen 10 uur die aand wou die water egter nie meer afsak nie en het ons besef die toilet is geblok. Ons wou nie die eienaar so laat pla nie en ek het die volgende oggend vir haar 'n boodskap gestuur. Sy het my daarna gebel en gesê dat daar niks fout was met die toilet nie en dat dit net kan gebeur as mens te veel toiletpapier gebruik. Ek het haar verseker dat ons dit nie gedoen het nie en dat ons nou 'n probleem het wat uitgesorteer moes word. Sy het allerhande verskonings gehad van hoe besig sy is en dat dit te duur is om 'n loodgieter op 'n Saterdag te laat uitkom. Toe ons vir haar sê dat ons betaal vir die akkommodasie en sy die probleem sal moet uitsorteer, was sy nog steeds nie gelukkig om iets daaraan te doen nie. Ons vier volwassenes moes na die winkelsentrum toe ry om die toilet daar te gebruik. Ons het selfs aangebied dat ons die toilet self sal probeer regmaak as sy 'n plunger sou bring. Sy het eventually 'n loodgieter laat kom en die toilet was teen 3 nm weer in 'n werkende toestand. Dit het gevoel asof sy ons blameer vir die geblokte toilet en sy was geensins simpatiek teenoor die dilemma nie. Ek is net dankbaar dat sy dit uiteindelik wel uitgesorteer het. Ons het ongeveer 11 uur die aand van 'n troue afgekom en my man het die 2 voertuie omgeruil omdat die ander egpaar vroeg die volgende oggend sou ry. Hy was skaars terug in die woonstel toe sy deur die muur skree dat ons die hek oop vergeet het. Ons het glad nie welkom op haar perseel gevoel nie en sal die blyplek glad nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samurin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

We had a marvellous time. The atmosphere was vey chilled and nice, we could relax and enjoy a peaceful weekend. It was amazing! We loved the atmosphere a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Cosy and chic. Ons was baie beīndruk met die plek en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Stylvol, privaat. Huis is toegerus met alles wat jy nodig het en dis stil en privaat en lekker braai geriewe. Bie naby aan alle winkels. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer graag daar oorbly. Dankie Noula.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
A Stones Throw Cottage
Thank you Francois. Please visit us again soon. We look forward to welcoming you back

Roxanne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Beautiful, well-kept cottage. A beautiful, clean and cosy little cottage in close proximity to the beach and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die woonstel is baie duidelik onlangs gebou want al die binnetoerusting is modern en baie netjiese afwerking. Baie stil en privaat. Vyf minute se ry na die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper De Waal-weg 38, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7579cd0aee3d8867bef91695f06af105c78236676ae94f97d61ced1e7a69df359721ed1c7ef63d2b68e2bca0f58a1187cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 38 Upper De Waal Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1365727 18.4250315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang