Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Sunflower Stop

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir A Sunflower Stop
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hannalie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie T

Ons het daar gebly vir die Argus. Baie vriendelike personeel, behulpsaam en uitstekend geleë.

Satedagaand kon ons lekker braai. Hulle het die slaai en braaibroodjies voorsien. Jy moes net jou eie vleis kry en braai.

Petrusa F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrusa F

Sal enige tyd A Sunflower Stop aanbeveel, diens was tops.

Kamer was netjies met vriendelike diens en die ligging was perfek en loopafstand vir die naweek waar ons was.

Trevor D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D

Uitstekinde diens.

Baie baie nice plekkie. Sal beslis weer gaan.

Conrad B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad B

50/50.

Okay, but sharing a room and there are no lockable cabinets.

Ternielle D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ternielle D

My stay was short as it was only 1 night but I was greeted by friendly staff.

My needs were accommodated without hassle.

Jo-anne F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne F

Goeie ondervinding vir 'n eerste keer in 'n backpackers.

Een probleem was parkering.

Johannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Loopafstand vanaf die rugby stadion!

Die verblyf by A Sunflower Stop het vir ons die bywoning van die rugby in 'n baie aangename naweek wegbreek verander.

Keenan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan D

Nice.

The place has the basic necessities needed. Staff are helpful and I enjoyed my stay.

Annemarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie B

Uitstekende ligging. Binne loopafstand van restaurante.

Goeie diens. Vriendelike personeel. Soms was gaste bietjie raserig.

Alexander S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander S

A new experience for me that turned our memorable, very cordial and enjoyable in many ways.

The management is efficient and helpful, accommodating and attentive to a broad spectrum of guests representing many nationalities and age groups. The ambiance is friendly, very relaxed, informal and pleasant, and location is excellent. The continuous flow of guests, often but not always youthful travelers, contributes to an enjoyable ambiance and crossing paths with interesting visitors.

Jeanne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Ek het 'n rustige tyd geniet.

Dankie vir 'n plek wat gerieflik is.

A Sunflower Stop se terugvoer

Thank you for your review and we have very happy you enjoyed your time with us.

A Sunflower Stop
Martino H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martino H

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad en almal was baie nice.

A Sunflower Stop se terugvoer

Thank you for your review and we have so happy that you were happy.

A Sunflower Stop
Charlton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton S

Very nice and private stay.

Come and go as you please and enjoy yourself.

Wena O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wena O

Baie vriendelike lekker plek om te bly vir rugsakreisigers.

Heerlike plek om te bly vir 'n vinnige oorslaap. Perfek vir rugsakreisigers. Skoon, netjies en vriendelike mense. Heerlik daar gebly, beveel dit aan.

Yolandi R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Gerieflik, uitstekende ligging.

Netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en uitstekende ligging!

Delicia A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Delicia A

Onvriendelike en onprofessionele personeel. Geen manier om met volwasse mense te praat nie, was nie genotvolle verblyf nie.

Bestuurder se gedrag was ongevraag. Op my bespreking was dit gesê 10 kamers, maar met aankoms het ons 8 dorm-kamers en 2 aparte kamers gekry en dis nie wat ons verwag het nie. Op die perseel word dagga gerook en word genoem almal kan die sitkamer gebruik maar ander gee jou nie kans nie.

Rusha D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusha D

Baie vriendelik en netjies.

Baie dankie - dit was so gerieflik om ons een aand hier oor te slaap. Alles was baie mooi en netjies en die koffie was heerlik!

Dewald D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Lekker.

Ek sal weer daar bly. Personeel was aangenaam en het goeie diens gelewer.

A Sunflower Stop se terugvoer

Beste Dewald,

Baie dankie vir die resensie! Bly om te hoor dat dit aangenaam was. Hoop ons sien jou gou weer.

Vriendelike groete,
Mikki

A Sunflower Stop
Nicolaas V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V

Baie verras gewees.

Het 'n wonderlike ervaring gehad. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis weer gebruik.

A Sunflower Stop se terugvoer

Beste Kraai,

Baie dankie vir die wonderlike resensie Ons waardeer die woorde baie en ons is bly om te hoor jy het die soveel geniet!

Jy is altyd welkom!

Sien weer,
Mikki

A Sunflower Stop
Maré V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maré V

Was gemaklik.

Personeel baie vriendelik. Rustige atmosfeer. Skoon en netjies.

Charl C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C

Wat meer wil mens hê?

A Sunflower Stop doen alles wat mens van 'n rugsakreisigerslosies verwag: 'n lekker sagte bed, 'n skoon stort en plek om jou bagasie te los terwyl jy deur Kaapstad rits.

A Sunflower Stop se terugvoer

Beste Charl,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit! Dit is altyd lekker om te hoor as mense hulle tydjie by ons geniet het. Kom gou weer.

Vriendelik groete,
Mikki

A Sunflower Stop
Emmaline G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmaline G

Dit was lekker en rustig gewees.

Dit is baie lekker plek om te bly en netjies.

A Sunflower Stop se terugvoer

Beste Emmaline,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit regtig baie. Kom gou weer!

Vriendelike groete,
Mikki

A Sunflower Stop
Kagisho S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kagisho S

Friendly owners.

Neat accommodation and friendly owners. I really recommend Sunflower.

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0mjdSPVxjbeYUdTt94N0hYsEtlpACzqI3K9BEDD3zADf6Rzd2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 179 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907935733858 18.403985536957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang