A Sunflower Stop
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hannalie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het daar gebly vir die Argus. Baie vriendelike personeel, behulpsaam en uitstekend geleë.
Petrusa F - Sep 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd A Sunflower Stop aanbeveel, diens was tops.
Trevor D - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekinde diens.
Charl-francois D - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het.
Conrad B - Aug 2024
Algehele gradering
50/50.
Ternielle D - Nov 2023
Algehele gradering
My stay was short as it was only 1 night but I was greeted by friendly staff.
Jo-anne F - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ondervinding vir 'n eerste keer in 'n backpackers.
Johannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Loopafstand vanaf die rugby stadion!
Keenan D - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Annemarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Binne loopafstand van restaurante.
Alexander S - Mrt 2022
Algehele gradering
A new experience for me that turned our memorable, very cordial and enjoyable in many ways.
Jeanne S - Okt 2021
Algehele gradering
Ek het 'n rustige tyd geniet.
A Sunflower Stop se terugvoer
Thank you for your review and we have very happy you enjoyed your time with us.
Martino H - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
A Sunflower Stop se terugvoer
Thank you for your review and we have so happy that you were happy.
Charlton S - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice and private stay.
Wena O - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike lekker plek om te bly vir rugsakreisigers.
Yolandi R - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, uitstekende ligging.
Delicia A - Jul 2019
Algehele gradering
Onvriendelike en onprofessionele personeel. Geen manier om met volwasse mense te praat nie, was nie genotvolle verblyf nie.
Rusha D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Dewald D - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker.
A Sunflower Stop se terugvoer
Beste Dewald,
Baie dankie vir die resensie! Bly om te hoor dat dit aangenaam was. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete,
Mikki
Nicolaas V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie verras gewees.
A Sunflower Stop se terugvoer
Beste Kraai,
Baie dankie vir die wonderlike resensie Ons waardeer die woorde baie en ons is bly om te hoor jy het die soveel geniet!
Jy is altyd welkom!
Sien weer,
Mikki
Maré V - Apr 2017
Algehele gradering
Was gemaklik.
Charl C - Aug 2016
Algehele gradering
Wat meer wil mens hê?
A Sunflower Stop se terugvoer
Beste Charl,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit! Dit is altyd lekker om te hoor as mense hulle tydjie by ons geniet het. Kom gou weer.
Vriendelik groete,
Mikki
Emmaline G - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig gewees.
A Sunflower Stop se terugvoer
Beste Emmaline,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit regtig baie. Kom gou weer!
Vriendelike groete,
Mikki
Kagisho S - Apr 2016
Algehele gradering
Friendly owners.
- Kapasiteit: 45 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang