Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Sunflower Stop

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Sunflower Stop is weggesteek onder die hange van die skilderagtige Seinheuwel in Kaapstad se voorstad Groenpunt. Ons bied gerieflike rugsakreisigersverblyf met 'n vriendelike en ontspanne atmosfeer en ons is naby aan die Groenpuntpark.

Dit is om 'n privaat tuin gebou en bied akkommodasie in slaapsale, kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en binnehofkamers. Al die kamers het toegang tot selfsorg-geriewe. Elke kamer het waaiers en individuele, veilige sluitkaste om jou besittings veilig te hou terwyl jy alles gaan verken wat Kaapstad het om te bied. Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n TV-kamer, 'n swembad, braaiplek en 'n kroeg. Jy kan elke week lekker saam met die personeel braai terwyl jy sosialiseer met ander gaste van regoor die wêreld. Gratis WiFi en filterkoffie word voorsien.

A Sunflower Stop is sentraal geleë en naby aan Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront, sowel as Kaapstad se naglewe. Kaapstad se pragtige strande soos Clifton, Llandudno en Kampsbaai, sowel as die wêreldbekende Tafelberg, is net 'n kort taxi-rit weg! Groenpunt is tussen die V&A Waterfront en Seinheuwel op die hoofpad na Seepunt. Dis 'n woelige deel van Kaapstad en die tuiste van die Cape Quarter Winkelsentrum. Langstraat, die Kompanjiestuin en 'n hele aantal museums en galerye is naby aan ons geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Hannalie T
Saam met vriende
5.0
Ons het daar gebly vir die Argus. Baie vriendelike personeel, behulpsaam en uitstekend geleë. Satedagaand kon ons lekker braai. Hulle het die slaai en...
Sien meer
Mrt 2023
Petrusa F
Saam met lewensmaat
4.8
Sal enige tyd A Sunflower Stop aanbeveel, diens was tops. Kamer was netjies met vriendelike diens en die ligging was perfek en loopafstand vir die naw...
Sien meer
Sep 2023
Trevor D
Gesin met klein kinders
4.8
Uitstekinde diens. Baie baie nice plekkie. Sal beslis weer gaan.
Mei 2023
Ternielle D
4.6
My stay was short as it was only 1 night but I was greeted by friendly staff. My needs were accommodated without hassle.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jo-anne F
Gesin met tieners
4.6
Goeie ondervinding vir 'n eerste keer in 'n backpackers. Een probleem was parkering.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Sunflower Stop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0mjdSPVxjbeYUdTt94N0hYsEtlpACzqI3K9BEDD3zADf6Rzd2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 179 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907935733858 18.403985536957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang