A Tapestry Garden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chretienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Delene S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker ontbyt, gawe mense.
Elsa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil. Kos is heerlik.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Was so lekker om jou te leer ken. Onthou om my nommer vir jou Mammie te gee. Bly jy is veilig.
Isabella B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, huis weg van jou huis!
Lees meerA Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Dankie, liewe Isabella.
Jd G - Apr 2024
Algehele gradering
1 nag oorbly.
Hermanus Egbertus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Lizelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike gastehuis.
Riaan W - Apr 2024
Algehele gradering
Tuin eenhede is teenaan die straat, baie lawaai heel aand. DSTV/Wi-Fi werk nie.
Christelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamers. Pragtige tuine. Vriendelike diens.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Christelle.
Charmaine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Frank C - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Sunita S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflik. Skoon en netjies.
Paul H - Nov 2022
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid.
Isabe L - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, gladde prosesse, warm ontvangs.
Carol-ann H - Nov 2022
Algehele gradering
Great overnight stay! Will be back for sure!
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Maretha N - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf! Heerlike ervaring!
Lees meerA Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie baie dankie. Ons doen dit graag weer vir julle.
Stina B - Sep 2019
Algehele gradering
Luukse ouwêreldse elegansie.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Stina,
Die positiewe ondersteuning beteken baie.
Yke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik in pragtige eenheid omring deur lieflike tuin.
Len K - Okt 2018
Algehele gradering
Aan al my verwagtings voldoen.
Stephani V - Sep 2018
Algehele gradering
Was 'n heerlike aangename besoek.
Quentin R - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik,skoon en netjies.
Natasha M - Okt 2018
Algehele gradering
Was lekker en skoon.
Kobus L - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Herman B - Jan 2018
Algehele gradering
'n Besonderse mooi tuin en ek het baie lekker daar gebly.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Goeiedag Herman,
Ek is baie bly om te hoor dat jy alles geniet het hier by ons en dat jy ons almal hulpvaardig en vriendelik gevindn het. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Dawie
Kobie V - Nov 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Dis n plesier om sulke gawe gaste te huisves.
Baie dankie
Xander G - Mrt 2018
Algehele gradering
Tuin is pragtig.
Arno M - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Goeiedag Arno,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly jy het alles geniet en hoop om jou weer te sien.
Dawie
Riaan M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie onwelkom gevoel, maar die kamer is baie netjies.
Erika D - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel en 'n pragtige plek.
Elsie V - Aug 2017
Algehele gradering
Tapestry Garden het al ons verwagtinge oortref!
Annaliese R - Jun 2017
Algehele gradering
Stylvolle gemak.
Catherina H - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Carien. Dis was wonderlik om kennis te maak. Vriendelike en vrolike mense is diamante in ons kroon.
Kom asseblief weer!
Pieter O - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig, alles wat jy nodig het.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die resensie, ons wardeer dit opreg. Ons hoop om u gou weer te sien.
Thea V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Hi Thea
Ja, ons is die 3 km vanaf die kampus.
Gelukkig is ons n drafstappie vanaf die Mooirivier Mall waar al die ander lekker dinge gebeur, 1 km vanaf die Atletiekbaan, Rugby-stadion en Krieket-stadion.
Ons maak gelukkig op met ons lekker ontbyt waarvoor Fabian al baie bekendheid verwerf het.,ons mooi tuin en ons vriendelike staf.
Vreeslik dankie vir julle ondersteuning!
Mooi bly
Chrètienne
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Mariette F - Okt 2016
Algehele gradering
'n Lieflike naweek.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Hi Mariette
Baie baie dankie vir die mooi woorde, dit is 'n aanmoediging om nog harder te probeer.
Mag julle 'n geseënde fees seisoen geniet en mag die nuwe jaar vol voorspoed wees.
Groete
Geja H - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste tuin, diens vriendelik en persoonlik.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ons is in die bedryf agv gaste soos julle. Kom asb weer as dit Somer is.
Groete
Zelda N - Apr 2016
Algehele gradering
Outydse elegansie.
Lees meerWimpie N - Jan 2016
Algehele gradering
Prentjiemooi. Alles wat mens sou verwag .
Lorraine P - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon geriewe.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Lorraine,
Ons waardeer positiewe insette.
Kom kuier asb weer.
Mooi bly
Chretienne
Stefan V - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras deur die vriendelike gasvrou en gay-vriendelike atmosfeer.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Stephan.
Ons doen graag dit weer...:)
Baie baie dankie vir julle ondersteuning!!!!
Ons love dit om sulke Stunning gaste te ontmoet.
Arno M - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Hi Arno,
Baie dankie vir die lekker kuier by ons en die mooi woorde.
Bly julle is veilig by die huis.
Mooi bly,
Chrètienne
Renet L - Mei 2016
Algehele gradering
Die ontbyt was besonders.
Cherylene D - Aug 2016
Algehele gradering
Eienares is baie vriendelik en gasvry.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ja, die beddens is 'n uitdaging.
Ek sal daarna kyk.
Groete
Mickey V - Jul 2016
Algehele gradering
Nice clean and quiet area and food was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker, skoon en stil area met awesome kos!
Het ongelukkig nie WiFi-toegang in my kamer gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marthinus G - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Pearl S - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige tuin wat my gelok het na buite.
Lees meerMartin V - Sep 2016
Algehele gradering
Fab!
Karl F - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer, mooi meubels.
Dianne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Poor!
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Good day Mrs van Staden
We sincerely regret the experience you had and that we couldn't fulfil your expectations.
Please note that arrival is only from after 14h00 as indicated on the website. If anything thing wasn't in place it could be due to the time of arrival.
You did book a standard room.That is our economical option..I believe that you found the room to small. You were moved to a bigger room without any extra costs.
I just spoke to the man that serviced the Air-cons 2 week ago. He checked the Air-con again and assured me that all is well and that the Air-con is totally operative. He however told met that Air-cons tend to condensate when left on the entire night.
Glad you enjoyed the breakfast.
Please come again. We would like to bless you and make your stay one to remember.
Kind Regards
Chretienne Haupt
Owner.
Miranda B - Mei 2015
Algehele gradering
Naweek weg vir 'n wildsfees.
Henry D - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ek beveel dit aan.
Sarah V - Mei 2015
Algehele gradering
Lekker.
Pieter E - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige dekor, mooi tuine en perfekte ligging.
Kobie V - Okt 2015
Algehele gradering
Asemrowend, lekker en gesellig.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Dankie Kobie vir die mooi woorde.
Sien uit na die volgende kuier.
Waal n plesier om julle te ontmoet.
Corne P - Jul 2015
Algehele gradering
'n Lekker ontbyt, nagrus en gasvryheid.
Sybrand V - Aug 2015
Algehele gradering
Vars koffie met aankoms, uitstekende ontbyt en goeie diens.
A Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Bie dankie Sybrand, was lekker om te ontmoet.
Ons sien uit om die volgende lekker koffietjie te maak.
Brenda H - Jun 2015
Algehele gradering
Verblyf aangenaam!
Seugnette P - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie diens en lekke slaapplek!
Franske W - Jan 2015
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis en keurig versorg!
Arno M - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Lees meerA Tapestry Garden Guest House se terugvoer
Hi Arno,
Baie dankie vir die ondersteuning.Dit sal lekker wees om julle weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Desmond D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Pieter P - Jan 2015
Algehele gradering
Netjiese plek maar benodig aandag en onderhoud.
Marika G - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Ongelooflike mooi kamers.
Laetitia R - Aug 2014
Algehele gradering
Puik!
Fanie K - Nov 2014
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Hanette D - Feb 2014
Algehele gradering
'n Lieflike tuin. Skoon en netjiese kamer. Het die rustigheid terdeë geniet.
Edmund D - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Alice N - Okt 2013
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Retha H - Sep 2013
Algehele gradering
Silwerskoon, pragtige tuin en vriendelike mense!
Rudolf S - Sep 2013
Algehele gradering
Alles was reg!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang