Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Tapestry Garden Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Tapestry Garden Guest House is by Walter Sisululaan 260 net langs die N12 geleë.

Maak musiek saam met jou vriende in die gazebo of geniet 'n ontspanne tyd. Alternatiewelik, kyk 'n fliek, sport of nuus op die DStv-hotelruiker in jou lugversorgde kamer en maak gebruik van ons gratis Wi-Fi-fasiliteit om in kontak te bly met jou maatskappy, familie of sosiale netwerk.

Alle kamers is en suite en versier volgens sy eie tema. Die kamers is rondom 'n privaat swembad met 'n stoeparea geleë waar jy na 'n lang dag se werk kan ontspan.

Al ons kamers is toegerus met lugversorging, gastehuisgeriewe, daagliks vars handdoeke. Platskerm-TV met M-Net / DStv Hotel Bouquet, privaat ingang vanaf tuin en swembad, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, werkstasie.

Geniet 'n vol- of kontinentale ontbyt-buffet, voorberei deur ons sjef, in ons lieflike Jasmyn-geurige Gazebo langs die swembad, of indien verkies, in ons ontbyt-eetkamer. Aandete is ook beskikbaar op versoek, met 'n vasgestelde spyskaart.

Bring gerus jou eie gunsteling wyn of ander alkoholiese drankies, want ons het nog nie 'n dranklisensie nie. Ons vriendelike en behulpsame personeel sal ys voorsien in een van ons antieke, silwer ysemmers en help om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Delene S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontbyt, gawe mense. Die beste ding van A Tapestry Garden Guest House is die ontbyt. Dit was heerlik verby. Beslis 'n baie lekker gastehuis wat ...
Sien meer
Mei 2024
Elsa N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Kos is heerlik. ’n Gemaklike, rustige atmosfeer met ’n tuin rondom. Elke huisie is privaat en nie deel van ’n groot gastehuis nie.
Mrt 2024
Isabella B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, ontspanne, huis weg van jou huis! 'n Plek waar al jou sintuie bevredig word! Gasvryheid by uistek. Jy word verwelkom met breë glimlagte, oop ...
Sien meer
Mei 2023
Christelle J
Gesin met tieners
5.0
Netjiese, skoon kamers. Pragtige tuine. Vriendelike diens. Pragtige tuin met groot swembad en ontspan-areas buite. Vriendelike, professionele diens.
Apr 2023
Charmaine J
Saam met vriende
5.0
Baie mooi plek. Ons het baie lekker gekuier. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chretienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Tapestry Garden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46352e8b5ce39fcc54cd836f7571f6f353c93eaaa85dea1dd5e40acf536891d60e8663fdeba0cb88ab807d0a0f04777ea0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 260 Walter Sisulu Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.721688375848 27.096777679487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang