Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Touch of Bushveld by the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 285 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Touch of Bushveld by the Sea is 'n privaat en stil selfsorgwoonstel op 'n kleinhoewe in die hartjie van Long Acres Estate in Langebaan. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit 'n privaat patio met 'n houtbrandbad het.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die slaapkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube beskikbaar.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle in die borrelbad is. Die eiendom bederf ook met 'n gedeelde verhitte binnenshuise swembad waartoe gaste volle toegang het. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

’n Sonkragstelsel is in werking, so die ligte en TV bly aan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir A Touch of Bushveld by the Sea
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Touch of Bushveld by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 285
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 285
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5f58c43f49381a02c1b5309bf69f932ed50ec096a02ee2c3fc767f2cb811e2c5c9b57d84572c4aefd421cfc56c77887717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Loop Street Longacres Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.058714 18.072525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang