Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Touch of Grace

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 416 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Valerie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike plek. Wonderlike netjiese plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Skoon en netjies. Baie bekostigbaar en die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey-lee E
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Awesome! Dit was baie lekker en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Value for money. The afterhour self check-in is great. Good communication. Worked well for the night before Nampo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie vir jou resensie, Johan. So bly dit het vir julle gewerk. Julle is baie welkom terug.

Zandri C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Clean and comfortable. Very clean and neat. Everything you need inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie vir jou vrygewige resensie, Zandri. Jy is welkom om weer 'n draai te maak.

Marlize S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies, baie goeie waarde vir geld. Baie sentraal, rustige omgewing. Alles het goed gewerk. Inboek was maklik. Voor die tyd goeie verduideliking deur die gasheer ontvang en ons het geensins gesukkel om in te kom nie. Uitstekende waarde vir geld en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dis goed om te hoor julle het julle verblyf geniet, Marlize! Kom gerus weer.

Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker en sentrale verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie Dirk vir jou vriendelike resensie. Kom kuier gerus weer!

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was daar vir gradeplegtigheid en was basies net 'n vinnige in en uit. Heerlik gebly in die woonstel eenheid - baie ruim en heerlik geslaap - was net een nag daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie Adele! Kom kuier gerus weer en geluk met die graad.

Nelmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Ons het baie van die user-friendly self-check-in stelsel gehou. Baie effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie vir jou vriendelike resensie Nelmarie. Dit was goed om julle te ontvang. Julle is baie welkom terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 416

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kampstraat 28, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 416 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang