Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Touch of Grace

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kampstraat 28, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R600 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Touch of Grace is 'n moderne en stylvolle selfsorg-eenheid wat waarde vir geld-verblyf bied en is in 'n rustige woonbuurt van Potchefstroom geleë. Die eenheid is ideaal geleë naby die N12, universiteit, trou-venues, skole en winkelsentrums.

Al die eenhede het en suite-badkamers en volledig toegeruste kombuisies. Die groter eenhede het elkeen 'n sitkamer en eetarea. 'n Selfhelp-inklokstelsel, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ingesluit.

Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, behalwe vir een eenheid wat 'n bad het. Elke kombuisie is volledig toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie elektriese ketel en eetgerei. Komplimentêre koffie, tee, beskuit en drinkwater word eenmalig met aankoms voorsien.

Besienswaardighede in die area sluit natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie kosmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerlei buitemuurse en sportaktiwiteite in. Die Vredefortkoepel, 'n massiewe gat wat gevorm is deur meteorietimpak wat sedertdien as 'n Wêrelderfenisgebied geklassifiseer is, is ook redelik naby.

Naweekpakkette vir bruidspartytjies en/of gesinne is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 424 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cindy P
5.0
Lieflike plek. Ek het lekker gebly en die eenheid het alles wat jy nodig het.
Sep 2024
Lyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Billike, netjiese en gerieflike verblyf - sal definitief weer hier bly as ons in. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Sep 2024
Valerie P
Saam met vriende
5.0
Wonderlike plek. Wonderlike netjiese plek. Sal beslis weer daar gaan bly.
Aug 2024
Marian C
5.0
Skoon en netjies. Baie bekostigbaar en die kamer was skoon en netjies.
Jul 2024
Tracey-lee E
5.0
Awesome! Dit was baie lekker en sal beslis weer daar bly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 424

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kampstraat 28, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Touch of Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kampstraat 28, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 424 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang