A Traveller's Palm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 133
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Colin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
A Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Colin
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Groete,
Marley
Lerato M - Feb 2024
Algehele gradering
Good service. Very clean and location is easy to find.
David C - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello David
Dankie vir die goeie terugvoer. Dit word baie waardeer.
Groete,
Marley
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Apr 2024
Algehele gradering
Repeatable.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Zandra
Thank you for the great review. We are glad you enjoyed your stay at A Traveller's Palm. We loved having you and your husband stay at our guesthouse. We hope that you will visit us again.
Regards,
Marley
Jakes B - Aug 2024
Algehele gradering
Ok.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Jarrod V - Jun 2024
Algehele gradering
Well worth the money.
Paul R - Jun 2024
Algehele gradering
An excellent place to stay before going into the KNP.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Paul,
Thank you for the great review. We are glad you enjoyed your stay at A Traveller's Palm. We loved having you and hope that you will visit us again.
Regards,
Marley
Stuart C - Aug 2024
Algehele gradering
Great for a night stop before we headed into Kruger National Park.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Stuart
Thank you for the review. I appreciate it. My apologies for any inconvenience caused by one of our staff members. I will take it up with her.
Bushveld greetings,
Marley
Dawid H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke gebly.
A Traveller's Palm se terugvoer
Goeiedag Dawid
Dankie vir die terugvoer.
Groete,
Marley
Louis V - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mavis M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Providence M - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
A Traveller's Palm se terugvoer
Good day Providence,
Thank you for the great review. I appreciate it a lot.
Regards,
Marley
Rosa G - Nov 2023
Algehele gradering
Ons is tegemoet gekom met 'n versoek toe dit baie koud geword het.
Wyonna J S - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en rustig.
Van Zyl D - Nov 2023
Algehele gradering
Aangename oornagplek om vroegoggend Krugerwildtuin in te gaan.
Nico V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik aangenaam.
Elsje K - Jul 2023
Algehele gradering
Nice for weekend stay-over to visit Kruger Park.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Reauliza V - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
Frank M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige verblyf in Phalaborwa.
Danie S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gasvry en aangenaam om daar te oornag.
Linda V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag op pad Kruger toe.
Catharina N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Danie L - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gesellig.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hi Danie,
Ek het die eienaars jou review gestuur, hulle is op die oomblik in Engeland en sal weer die 8ste Aug terug wees. Baie dankie vir jou mooi review, dit is vir ons altyd lekker om ons gaste hier te verwelkom en tuis te laat voel. Ons waardeer elke review wat ons kry want dit help ons ook om te verseker ons verwelkoming en kamers bly op standaard en ons gaste is gelukkig.
Hoop ons sien julle sommer gou weer hier by A Traveller's Palm.
Bosveld groete,
Maria
Mariska A - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik skoon nadat ons moeg gery was.
Philip B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met respek vir ons privaatheid. Ons gasvrou het kosteloos nog 'n kamer beskikbaar gemaak vir addisionele ruimte.
Lourens M - Aug 2022
Algehele gradering
Travellers Palm is 'n bakgat, sakpasoornagplek vir reisigers op pad na die KNP.
Jacques P - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hallo Jacques
Baie dankie vir die goeie terugvpering. Ons is bly dat jy dit hier geniet het. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Marley
Christo N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly met ń agteroor buig van ons gashere!
Desiree G - Aug 2022
Algehele gradering
'n Lekker oornagplekkie.
Gail P - Jun 2022
Algehele gradering
Comfortable stay.
Elfride K - Sep 2022
Algehele gradering
Geen kantgordyne vir privaatheid.
Allibhai L - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice and comfy.
Terrence S - Aug 2021
Algehele gradering
Dankie vir die lekker braai.
Henriette P - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry, skoon en pragtige rustige omgewing
Margaret V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Stephan F - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Stephan,
I trust you and your wife is well. Thank you for the kind review. It was a pleasure having you stay with us.
Keep well and stay safe.
Marley
Jannie D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, kamers mooi skoon.
Marlyn W - Mei 2021
Algehele gradering
Was net 'n kort oornag.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Marlyn,
Dankie baie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop jy het jou stap by Letaba Ranch geniet. Ek glo ons sal jou weer sien in die toekoms.
Groete,
Marley
Bets W - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike verblyfpunt.
Lees meerA Traveller's Palm se terugvoer
Goeiedag Bets
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was net 'n plesier om te kon help en om julle hier by ons gastehuis te verwelkom. Ek glo julle het die wildtuin geniet. Mooi bly en ons hoop om julle weer gou te sien.
Groete, Marley.
Hugh M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam, dankie.
Frederik D - Jun 2021
Algehele gradering
Ateljee nie geskik vir volwassenes nie.
Nic P - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Netjiese kamer. Het alles wat jy nodig het.
A Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Nic,
Dankie vir die mooi terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons aan huis te he.
Net die beste en seeninge uit God se hand vir 2021.
Groete, Marley.
Joseph M - Sep 2020
Algehele gradering
Magnificent.
Lucky M - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing.
Graeme M - Jan 2020
Algehele gradering
Huislik.
Gavin E - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Liesl T - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike oornag-akkommodasie.
Lees meerA Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Cecil,
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor ons gastehuis. Dit word baie waardeer.
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar!
Marley
Cecil P - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare oornagverblyf.
Stefanie M - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Anna-marie D - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld. Verlede jaar het ons in 'n ander gastehuis in dieselfde prysklas en omgewing oorgebly en was baie tevrede met die huisvesting en diens.
Lees meerRina D - Des 2019
Algehele gradering
Welkom en tuis gevoel.
Johann D - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Mike V - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, met vriendelike ontvangs.
Johan M - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die badkamer was uniek.
Suzette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met vriendelike diens.
Renier J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Sanette L - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut basies.
Luan F - Des 2018
Algehele gradering
Goeie diens, goeie kos, goeie mense. Sal beslis weer hier bly.
Dirk W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Eustace J - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde.
Kabous D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Marie V - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie begin vir die Wildtuinervaring!
Anel E - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf met baie vriendelike diens.
Herman W - Aug 2018
Algehele gradering
Naby die Kruger.
Corrie S - Jul 2018
Algehele gradering
Het heel lekker oorgebly.
Steve N - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hennie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Wouter K - Okt 2017
Algehele gradering
Aangename, rustige verblyf, goed toegerus.
A Traveller's Palm se terugvoer
Goeimore Wouter,
Bly julle het die verblyf by A Traveller's Palm geniet en hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike Groete,
Natley
Richard B - Sep 2017
Algehele gradering
Bekostigbare waarde vir geld.
Tersia P - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendellik ontvang. Moeite gedoen om te help om bagasie af te laai, skoon en lieflike netjiese verblyf. Uitstekend om te oornag.
A Traveller's Palm se terugvoer
Beste Tersia,
Dit was lekker om julle te ontmoet en saam met julle te kuier. Ek glo dat julle 'n lekker tydjie by Mopani gehad het. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Marley
Stefan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, aangenaam en vriendelik.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Stefan
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was aangenaam om oom-hulle te ontmoet en ek is bly om te sien julle is veilig. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Marley
Gerhardt S - Jul 2017
Algehele gradering
Als was soos op foto's en resensies! Marley en haar span doen goeie werk!
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Gerhardt
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was net so lekker om julle te ontmoet en hier by ons te hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Marley
Danie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Danie
Dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop julle vakansie in Mosambiek was asemrowend. Ons hoop om julle weer te sien.
Bosveld groete
Marley
Anne-marie D - Mei 2017
Algehele gradering
Die kamers is netjies en die omgewing stil.
Naas B - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Naas
Dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sien weer gou.
Bosveld groete
Marley
Carien S - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë op pad na Kruger Wildtuin en baie behulpsaam.
A Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Carien,
Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Bosveld groete
Marley
Angelique O - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en het tuis gevoel.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hello Angelique
Dankie vir die eerlike terugvoering. Ek is jammer oor die ongerief. As jy dit vir my gesê het terwyl julle hier was dan kon ek dadelik aandag daaraan gegee het. Ek sal julle weer hier wil huisves.
Groete
Marley
Mariet P - Jul 2017
Algehele gradering
Niks meer nodig om te oornag nie.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hallo Mariet
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Ek glo dat julle eerste keer in Kruger merkwaardig was en dat julle nou betower is deur ons wonderlike park.
Groete
Marley
Hester S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie cosy gewees en ons het 'n goeie nagrus gehad.
Lees meerA Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Willem
Dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Marley
Neville Allan S - Apr 2017
Algehele gradering
Maria very helpful, accommodation clean and good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Maria baie hulpvaardig. Verblyf skoon en goed.
Baie aangename verblyf, beslis aan te beveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Neville,
Thank you for the kind words. I am glad to hear that you have enjoyed your stay with us. We hope to see you again.
Bushveld greetings,
Marley
Riaan K - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cobus W - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende vir B&B en enkelreisiger. Gerieflike verblyf en nietjies. Stil omgewing en rustig.
A Traveller's Palm se terugvoer
Goeimore Jacobus,
Bly julle het die verblyf by A Traveller's Palm geniet en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike Groete,
Natley
Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi verblijf in de buurt van het Krugerpark.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Inga,
Thank you for your kind review, we appreciate it a lot. We enjoyed having you stay at our guesthouse. It was only a pleasure to make you a picnic basket and breakfast. We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Marley
Jacques P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie still en rustig gewees.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hi Jacques
Ek is bly julle het lekker geëet. Dit was lekker om julle hier by ons aan huis te hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Marley
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Trix U - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike kamers in 'n stil en rustige omgewing.
A Traveller's Palm se terugvoer
Hallo tannie Trix,
Dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle weer te sien en is altyd 'n plesier om julle hier te hê.
Groete en mooi bly!
Marley & Johan
Cornelius L - Jul 2016
Algehele gradering
Bo verwagting, vriendelikste mense ooit.
Marita V - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon en waarde vir geld. Vriendelike diens.
Dave G - Jun 2016
Algehele gradering
Great.
Liz K - Apr 2016
Algehele gradering
Warm, friendly helpful start to our holiday.
Helena L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig gelegen en van alle gemakken voorzien.
Nelia J - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Guillauma R - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was skoon, aangenaam en baie gemaklik.
Danie N - Aug 2016
Algehele gradering
Was moeg en kon rustig slaap in die pragtige kamer.
Hendrik L - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Diana Dikhoff 9 - Nov 2016
Algehele gradering
Neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en skoon.
Ons het lekker gebly by A Traveller's Palm en omdat ons 'n groot groep was het ons amper die hele plek vir onsself gehad. Lekker swembad ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan P - Mei 2016
Algehele gradering
Basiese geriewe, maar netjies en vriendelike mense.
Willa L - Sep 2016
Algehele gradering
Perfek.
A Traveller's Palm se terugvoer
Liewe Willa,
Dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om saam julle te kuier. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Marley en Johan
Johan F - Sep 2016
Algehele gradering
'n Aangeboude toilet en stort moet 'n muur hê!
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Johan,
Sorry to hear that you were not satisfied with the guest house. Please accept our apologies. Kindly note that the budget rooms were classified as budget before we built the new bathroom. The budget rooms usually shares a bathroom. The section of split poles that we added to the bathroom was not because it is a budget room or that we ran out of walls and tiles but was designed to add a touch of nature.
Kind regards,
Marley
Estelle Z - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Jakkie H - Nov 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Magda M - Aug 2015
Algehele gradering
Baie dankie julle, 10 uit 10! Sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms!
Wilna L - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Netjiese kamers.
At L - Jul 2015
Algehele gradering
Ten sterkste aanbeveel.
Philip G - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en sal enige tyd weer van hul diens gebruik maak.
Hugo V - Des 2015
Algehele gradering
Ons sal weer wil kom, dankie.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Hugo,
Thank you for your nice comments. We hope that you enjoyed your trip into Kruger Park. We look forward to seeing you again in the near future.
Kind regards,
Marley
Diek V - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
A Traveller's Palm se terugvoer
Thank you Diek, you are welcome to come and stay again.
Ivan P - Okt 2015
Algehele gradering
Baie rustig en aangename omgewing.
Mientjie H - Aug 2015
Algehele gradering
Good value and friendly, helpful staff.
Kowie V - Nov 2015
Algehele gradering
Die verblyf was bekostigbaar en voldoende met vriendelike diens.
Retha V - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was lekker maar ek sal nie weer van hulle gebruik maak nie.
Lees meerGertjan V - Okt 2015
Algehele gradering
Slecht verblijf geen aanrader.
A Traveller's Palm se terugvoer
Dear Mr Verschoor,
Thank you for your honest feedback. We are sorry to hear that you did not enjoy your stay with us and apologize for any inconvenience that was caused.
Kind regards,
Marley
Danie V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Trix U - Aug 2014
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik op pad na die Kruger Wildtuin.
Corlia D - Aug 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike plekkie met baie gasvryse mense!
Douw W - Jun 2014
Algehele gradering
Pragtig en veilig, sal weer van die plek gebruik maak.
Marie-louise V - Aug 2014
Algehele gradering
Goed toegerus.
Marisa V - Jun 2014
Algehele gradering
Het voldoen aan my vereistes ten opsigte van verblyf vir werks doeleindes
Maryna F - Aug 2014
Algehele gradering
Te kort, maar verder uit die boonste rakke!
Johannes D - Jun 2014
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Gerrie J - Jul 2014
Algehele gradering
Gemaklik, maar bietjie duur.
Pieter D - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker, en gemaklik.
Martie B - Nov 2014
Algehele gradering
Had a good nights rest, slept well, left very early the next morning. Close to KNP gate, had a good dinner in the area.
Martie D - Jul 2014
Algehele gradering
Ruim genoeg vir twee mense, netjies en bekostigbaar.
Felicia K - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en baie gasvry.
Piet N - Des 2013
Algehele gradering
Gaan gerus en geniet 'n fantastiese verblyf in tipiese Laeveld gasvryheid. baie dankie.
Andries W - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Hayley L - Des 2013
Algehele gradering
Neat and comfortable
Lees meer- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang