Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Traveller's Palm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Penny C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place to stay! Spotless room, very comfortable bed, super breakfast and friendly, communicative hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Penny Thank you for the awesome review. It was lovely to have you and your husband stay at our guesthouse. We would love for you to come and visit us again. Regards, Marley

Ria P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik. Het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, so ook die personeel. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Ria Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en by ons gastehuis aan huis te hê. Ons hoop ons sien julle weer. Groete, Marley

Liezl B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Ontspannend, rustig en baie veilig. Ek kan A Traveler's Palm, met hartlikheid vir enigiemand aanbeveel, die eienaars is baie vriendelik en gasvry, die kamers was baie netjies en skoon, met 'n Aircon wat 'n balsem vir die siel was teen die dag se hitte. Dan was daar natuurlik ook die swembad wat 'n heerlike afsluiting vir die dag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Liezl Dankie vir die goeie terugvoering. Ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Marley

Rene J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Goeie oornag-plek vir Kruger in Phalaborwa. Traveller's Palm is 'n uitstekende, skoon goeie waarde oornag plek op pad wildtuin toe, net buite die Phalaborwa hek. Kan heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. Wonderful. Owners very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik. Die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename oorbly. Puik gasvrou, goed ontvang en heerlik geslaap. Gebruik hulle gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Excellent value. Great place. All you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Good day Stefan, Thank you for the great review. We appreciate it. It was good meeting you too. We hope to see you again soon. Marley & Johan.

Colin F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker. Lekkerste daar was 'n generator en aircon. Loadshedding het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Liewe Colin Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete, Marley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc683e858cf0a2fca9a627c5e2437af9fac06a730d48140e66b2ddf04a313f9eda67e7074b7d4c315ceaacf19585150c7f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 124 Tulbach Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.932717257997 31.133802699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang