A Traveller's Palm
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
Vanaf
R780R663 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A Traveller's Palm is 'n gastehuis in Phalaborwa aan die grens van die Krugerwildtuin. Dit is die naaste dorp aan die sentrale hek van hierdie bekende besienswaardigheid. Die gastehuis is ideaal as oornagverblyf vir diegene wat 'n avontuur in die park wil beleef deur daguitstappies soontoe.
Verblyf is beskikbaar in die Family Loft, 'n Standaard 2-Enkelbed of Dubbekamer, 'n Standaarddubbelkamer met 'n uitsig oor die swembad, 2 Sakpaskamers en 'n Gesinsateljee. Al die kamers het en suite-badkamer met 'n stort, skoon linne, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, skoon linne, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n lapa met 'n braai-area, 'n musiekstelsel, veerplyltjiebord, bordspeletjies en 'n ping-pong-tafel in.
Die gastehuis is die ideale basis om Hoedspruit, Kambaku Olifantsrivier Safari's, die Blyderivierspoort, die Panoramaroete, Kapama Endangered Species Project, Moholoholo Rehabilitation Center en plaaslike voëlkykplekke te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink A Traveller's Palm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang