Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Tuscan Villa Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Clement P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2016

The room was big and clean, but unfortunately it had no balcony. Breakfast was delicious. The hosts and staff are very friendly. The location of the B&B is ideal and within walking distance of restaurants in Fishhoek. It is also near Simonstown and Cape Point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeremy & Anita
A Tuscan Villa Guest House
Good Evening Thank you for the positive feed back. We as a team will keep on delivering a personalized service to our guests. Kind regards Anita

Jalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Gerieflik, stylvol en lekker naby die Vishoek se strand geleë. Linda het ons hartlik verwelkom. Anita, eienaar van die gastehuis, is hartlik. Spyt ons het haar eers die dag van vertrek ontmoet. Ons was maar min by die gastehuis. Baie dankie vir die raad met paaie om uit Vishoek te kom tydens die Cape Cycling Tour.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeremy & Anita
A Tuscan Villa Guest House
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by A Tuscan Villa Gastehuis.

Julie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2014

Great value for money. Jeremy and Anita were great hosts. The villa offered everything that we needed on our stay in Cape Town. It's definitely changed my view on going to hotels in future. The accommodation at A Tuscan Villa was far better value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2014

Het die hele ervaring baie geniet. A Tuscan Villa is goed geleë en bied baie netjiese kamers. Die ontbyt wat ingesluit was, is puik. Diens baie goed en eienaar baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeremy & Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 15, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763406f37220a19720e65c90fe9bc357b9c15b16c643760bffa40170a009a189ddf74e07b5cd1f577089770100ee4dee8a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 3rd Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.139193 18.428224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang