Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A-View-At-Kingfisher Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Jacoret B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik diens en verblyf! Vreeslik lekker gebly en ligging uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yandiswa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

It's a best place for a relaxed holiday. The place was extra safe. Hosts were amazing. They checked if we were okay and needed anything all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons was bietjie ongemaklik. Eerstens moes ons 3 baie steil trappe klim, met bagasie. In die beskrywing is daar 'n oond en stoof. Daar was nie. Na ons daaroor gevra het, kry ons toe 'n gasplaat met gas vir 5 minute. Voor gebruik het ons vir 1 pot en 1 pan gevra. Toe die gasheer dit bring sê hy dit is nie 'n selfsorgeenheid nie. Ons was ongemaklik en het soos probleem gaste gevoel en liewer niks verder gevra of gesê nie. Daar was ook nie 'n deur bo die trappe nie, net 'n veiligheidshek. Ons het maar die kamerdeur gesluit. Die bed is ook nie koninggroote nie, maar koningingrootte. Die gasheer het wel elke dag kontak gemaak. Ons het maar stil gebly. Die uitsig was pragtig. Die plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Stunning view but that's it. Per the description on the site, we had no access to the braai area, swimming pool, or communal kitchen. We were shown to our room (3 flights of stairs - travel lightly!). We had a kitchenette with a toaster, kettle, microwave, and basic eating utensils. The host had guests over who parked in our parking. We had to wait for them to leave to bring our vehicles in off the street. The house alarm is switched on at 9pm and off at 5am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

NADINE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kingfisher-weg 8, Westbeach, Port Alfred, 6017, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a121f13fb1b7138d4339b634535043e40af42efd109f30d912dd2b104f7b6fb54e2a950df884d8e164d7093bba40193829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Kingfisher Road Westbeach 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.6116927 26.8885726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang