Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A-View-At-Kingfisher Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisher-weg 8, Westbeach, Port Alfred, 6017, Oos-Kaap
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A-View-At-Kingfisher Accommodation is in die rustige Westbeach-area van Port Alfred, binne 25 m van strandgebiede soos onder andere die Blouvlagstrand, waar 'n vroeë oggend swem, hengel, watersportaktiwiteite, branderplankry en snorkel. geniet kan word.

Verblyf word gebied in 2 eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Die gedeelde koffiesitarea het 'n yskas, mikrogolfoond en gasstofie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, Netflix en 'n privaat balkon met onbeperkte see- en stranduitsigte in.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 7 voertuie in 'n omheinde area, sowel as aan die voorkant van die huis, wat met kringtelevisiekameras gemonitor word. Kringtelevisieameras dek ook die Kingfisher-straat, sowel as die Port Alfred strandfront area, wat dit ideaal maak vir vroegoggend staptogte, draf en fietsry aktiwiteite vir oud en jonk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir A-View-At-Kingfisher Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Dr Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher-weg 8, Westbeach, Port Alfred, 6017, Oos-Kaap
  • Gaste dink A-View-At-Kingfisher Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisher-weg 8, Westbeach, Port Alfred, 6017, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ab2201ccc7f9a94b64901be1e96eb3427698757907c7fbfa5e2655081ac753eb02753e1751140af8650c8680c07b5bb207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 Kingfisher Road Westbeach 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.6116927 26.8885726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang