Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Moon Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chrissie V
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik! Claire is 'n engel! Die koffiemasjien is 'n absolute wenner. Die gastehuis is baie modern, skoon & netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Staci W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Such an awesome place! It was lovely! We had an amazing host, and the breakfast was delicious! Such a lovely space and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Was net 'n plesier. Wens ek kon langer bly. Veilig, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krischka V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Gerieflik en baie mooi. Claire en haar span is baie hulpvaardig en regtig baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Dankie Krischka. Miskien sein ons jou op jou volgende trip Durban toe.

Carlos M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

A beautiful guest house in a beautiful location. I was pleasantly surprised when I arrived at the Guest House. The staff was friendly. The room was beautiful and very clean. The pillows are amazing and I had one of the best sleeps ever. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Thank you Carlos for taking the time to leave a review for us. We truly appreciate your time. And very glad to hear you had a good night sleep, best news ever. Hopefully we see you again on your next trip here.

Lodewyk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Claire en haar span was voortreflik, sal enige tyd weer terug na hulle gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Baie dankie Lodewyk, vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Irma S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Claire en haar personeel was wonderlik en baie behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die plek is pragtig en netjies. Alle fasiliteite beskikbaar. Ontbyt was heerlik en oorgenoeg. Ek sal weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het jou verblyf geniet. Ons sien uit om jou weer te sien.

Erik L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Very well located, neat and comfortable to work from for business trips. Claire is super accommodating and friendly. The rooms are very clean, with everything you need to make your stay super comfortable. It is very centrally located to the business areas, restaurants and the beach, making getting around very easy. Will definitely book the next business stay with Lavender Moon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Thank you Eric, for taking the time to leave a review for us. Each one is very much appreciated. We definitely look forward to having you stay with us again. So, see you next time.

Thanita R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Most amazing place! Everything was top quality. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Uitstekende kliëntediens Baie vriendelike personeel en uitstekende geriewe. Ek sal beslis weer in die toekoms by Lavender Moon Guet House bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Lavender Moon Guest House
Baie dankie vir die amazing review. Dit beteken baie vir ons to sien jy het jou stay geniet. Apologies for the Afrikaans, not sure if it is correct. But thank you in all languages for the review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westridge-straat 58, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7K4P7BVrKvEdreeQ6QTnR4ntB28ZSZlmv9D2KlNh5UQ56uPu3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 58 Westridge Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.725060232019 31.077057847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang