Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Wave Song

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Thomas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dis 'n "Wildernis Poskaart" wow! Styl paadjie op, maar sien dit as pret, parkering reg by die vier trappies en dan betree jy hierdie ongelooflike plekkie. Nuut, wit, ruim, goed toegerus in alle opsigte, daar is aan alle behoeftes gedink en voorsien. Gasplate was 'n bonus gedurende beurtkrag. Mense, julle moet die uitsig vanaf die ruim stoep sien! Dis brander op brander, see en duine tot in die verskiet. En ook 'n pragtige uitsig op die meer langs. Verder ook 'n voëltjie paradys. Hier kan jy nie verkeerd gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Breathtaking views. A definite favorite for us. The cabin and views were spectacular to say the least. The cabin had everything we needed and more. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Fantasties. Uitsig ongelooflik, lieflike plek met als wat mens benodig. Die pad was intimiderend aanvanklik, in mistige weer, maar wil op geen ander plek bly in Wilderness. WiFi nie regtig betroubaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bfc7d4e86c6e2c04b4ac7c847ff4713cd65694e2abdea277fdd6eaa2e5ed7fbac6adbdf9ad1f5d7c490055053f17e438a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Beacon Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992943169063 22.570305570024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang