Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Wave Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Wave Song is 'n bekoorlike gastehuis wat op die heuwels bo Wildernis geleë is, 'n skilderagtige dorpie op die Tuinroete. Die eiendom skuil tussen ongerepte berggroenheid en spog met fantastiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en berge.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Albei eenhede is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefareas in Admirals Cottage het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, terwyl Captains Cabin geen TV het nie. Elke eenheid het ook 'n onderdakdek waar gaste pragtige see-uitsigte kan geniet. Albei eenhede het 'n privaat ingang asook hul eie braaigeriewe.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Wave Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bfc7d4e86c6e2c04b4ac7c847ff4713cd65694e2abdea277fdd6eaa2e5ed7fbac6adbdf9ad1f5d7c490055053f17e438a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Beacon Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992943169063 22.570305570024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang