Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whispering Whale

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leentjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir A Whispering Whale
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsa S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Very neat and friendly accommodation with friendly service.

The Whispering Whale is recommended. Leentjie welcomed us and was available for any queries. The rooms were well equipped and very neat. We were spoiled with restaurant-quality food in our apartment. This was a real treat.

Liezel F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Pragtige eenheid, lekker wandelroetes, rustige omgewing, heerlike plek om te rus.

Pragtige eenheid met see-uitsig. Lekkerste slaap sover op ons hele 'roadtrip'. Vriendelike gasvrou, beskikbaar en hulpvaardig.

Francesca B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca B

Great!

Great! The venue was great, accurate to the pictures.

Anke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B

It exceeded our expectations. Thank you.

We had a wonderful, peaceful stay.

Esmé T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé T

Fabulous top class accommodation!

Absolutely amazing! We thoroughly enjoyed our stay in the Bryde's Whale apartment. Very well equipped with attention to detail. Well-maintained property and spotlessly clean. Quiet and peaceful. Perfect place to rest and recharge.

Anthony H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

Highly recommended.

I stayed for 5 nights and found the A Whispering Whale an ideal place to "recharge the batteries" - most enjoyable stay. Well-appointed accommodation with all that is needed - from kitchen utensils, DSTV, good bed linen and even an electric blanket (which was not needed). The establishment manager is warm and welcoming and stays in a separate flat on the premises. A Whispering Whale is ideally situated in Jacob's Bay and serves as an ideal venue to explore the West Coast and surrounding areas.

Martmari V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martmari V

Eerste klas, netjies en gerieflik, pragtig!

Heerlik gebly, niks het geskort.

Susann S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Onverbeterlik!

Ek kan Jacobsbaai, Whispering Whale en die gasvryheid met 'n geruste hart vir enigeen aanbeveel.

Barry D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Sal weer besoek.

Baie geniet, dankie. Net beurtkrag wat pla.

Diana C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Diana C

Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.

Wonderlike verblyf met see-uitsig en baie lekker kuierstoep. Rustige omgewing, met vriendelike mense. Woonstel is baie goed toegerus en verdien die 4-ster-gradering. Ek sal egter 'smart TV' i.p.v. beperkte DSTV-kanale.

Elize T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Ons sal beslis in die toekoms weer daar draai.

Die week in A Whispering Whale was 'n altyd onthou-tydjie. Die akkommodasie is netjies, skoon en alles wat nodig is, is daar. Leentjie is 'n uitstaande gasvrou, gaaf, vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is kalmerend en rustig. Voorwaar 'n plek om weg te kom van die alledaagse gejaag.

Zerilda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zerilda B

Ñ Rustige en ontspanne wegbreek naweek.

Baie skoon, netjies en gerieflik. Heerlik rustig en stil. Ook voorsienings vir loadshedding.

Louis W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis W

Besonder netjies met goeie gehalte toerusting. Geen voorsiening vir beurtkrag nie, WiFi redelik swak.

Baie goeie akkommodasie in 'n pragtige dorpie. Geen voorsiening vir beurtkrag d.m.v. 'n battery of sonkrag nie.

Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Genotvol. Ontspannend. Luuks!

Whispering Whale is netjies. Smaakvol gemeubileer. Die kombuis het alles wat nodig is. Lientjie se diens is puik. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Ons maak weldra weer so!

Pj S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Dit was great gewees.

Die gasvryheid was fantasties en ons het regtig lekker gebly en gekuier.

Wim B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim B

Baie lekker gebly. Sal weer.

Die WiFi is nie so goed nie.

Henk R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk R

Luuks, ruim, alles is daar.

Die gastehuis bestaan uit 3 woonstelle. Ons het in die Brydes Whale eenheid gebly. Dis baie ruim, met twee groot slaapkamers, twee badkamers, 'n groot leefarea en oopplan-kombuis. Daar is ook 'n braaiplek buite met 'n groot grasperk vir kinders om te speel. Daar is 'n lae muur reg rondom die grasperk. Dis redelik naby die see, so drie minute se stap.

Dawie/wilma V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie/wilma V

Heerlik verby!

Baie goeie ontvangs, netjiese verblyf, mooi omgewing.

Juanita T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita T

Amazing accommodation and hospitality.

Can highly recommend Whispering Whale - extremely comfortable, well equipped and superbly managed. Manageress, Leentjie, goes beyond all expectation to make your stay comfortable. Well furnished, comfortable bed and quality linen puts an extra touch to an amazing stay. Well worth a try.

Juanita T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita T

Wonderful, would recommend Whispering Whale to friends and family.

Extremely comfortable, well managed, clean and offered us all we needed from kitchen utensils to braai facilities. The manageress, Leentjie, went above and beyond to make our stay a truly unforgettable friend reunion. Thank you.

Selma E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma E

Alles was uit die boeke uit!

Baie netjies, gerieflik, skoon en rustig & heerlik uitgerus.

Allison W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W

Fantasties!

Beste plek vir 'n goeie rus!

Nicus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicus B

Baie lekker gekuier!

Dit was baie netjies en aangenaam. Die leefarea was bietjie groter as wat dit op die foto verskyn, so ons was aangenaam verras!

Giles S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giles S

Outstanding.

Exceptionally well equipped and comfortable unit. Welcoming and very helpful reception. Will very happily stay there again.

Henk N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N

Baie dankie vir 'n wonderlike ondervinding.

Ons het ons tydjie by julle baie geniet. Die verblyf was wonderlik die uitsig fantasies. Die stille Jacobsbaai bly 'n wenner.

Angela K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angela K

Southern Right unit was comfortable, spacious and well appointed.

Comfortable and spacious for 2 people, lacks private outside aspect.

Rene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Uitstekende ligging.

Plekkie so goed toegerus - soveel detail. Silwerskoon en die ontbyt was heerlik, Leentjie!

Daniel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Onverbeterlik.

Dit is die derde maal wat ons hier bly en elke keer het dit ons verwagtinge oortref. Leentjie is voorwaardelik gasvrou duisend. Die etes wat sy voorsit is puik. Ons sal Whispering Whale aanbeveel en beslis weer hier kom bly.

Francois D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Waarde-vir-geld luuksheid met pragtige uitsig!

Bekostigbare luuksheid in n prentjiemooi dorpie. Ons vier dae by Whispering Whale was Weskus op sy beste met vriendelike Leentjie as puik gasvrou. Ons kan dit aanbeveel.

Ruby B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

Onvergeetlik, heerlik.

Die eenheid was pragtig met baie aandag aan klein detail. Leentjie se ete wat in ons eenheid bedien is, was uit die boeke. Sal beslis weer soontoe gaan.

Mariette M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Uitstaande!

Fantasties. Super skoon. Puik diens. Kos uitstaande gehalte. Kwaliteit linne. Wow vir die warm handdoekrak.

Eben V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Alles 5 ster!

Fantasties: Toegerus met als wat jy ooit sou kon nodig kry, luuks, skoon, goed geleë en baie vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel!

Delene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delene B

So 'n rustige plek, was wonderlik.

Hierdie is so 'n pragtige skoon en netjiese plek!

David B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Rustig, ontspannend, vriendelike diens.

Naby meeste kusdorpies, rustige, kalm atmosfeer.

Anika M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Lieflike woonstel en mooi see-uitsig.

My tweede keer by A Whispering Whale en sal definitief weer terug wees. Baie netjies, binnebraai, skottelgoedwasser, goeie linne, mooi see-uitsig, veilige parkering en gasvrye gasvrou. Dis mos hoe mens vakansie hou!

Johan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Very clean and friendly owner.

Very impressed with quality of the guest house. Very clean and modern. Would definitely visit it again.

Marlene B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Absoluut pragtig!

Baie stylvol. Home away from home. Het niks kort gekom nie! Pragtige uitsig. Leentjie is baie gasvry.

Adele D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Ons het heerlik gerus in 'n rustige omgewing met als wat ons nodig gehad het.

Die verblyf was silwerskoon met elke gerief waaraan jy moontlik kan dink. Dis slegs 'n kort afstand se stap na die see. Leentjie was hulpvaardig en tegemoetkomend.

Ria D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D

Baie rustig vir lekker rus.

Fantasties plekkie met mooi uitsit oor die see. Alles wat 'n mens nodig het.

Rachell H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachell H

Uitstekende verblyf en diens.

Sal dit aanbeveel vir persone wat rus en stilte soek.

Henning S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning S

Netjies, soon, pragtig, stylvol, uitstekend.

Sien sterre.

Monica C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Onvergeetlik.

Skoon, uitstekend toegeruste woonstel met 'n wonderlike see-uitsig! Leentjie, dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Eugene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Perfection on the West Coast and value for money.

We really enjoy and loved the area and the surroundings. Whispering Whale was the perfect place and our host was great. Super for winter getaway - fireplace and we wanted self-catering so it fitted our needs 100%. Will recommend this to others and will be back in the future.

Dirco H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirco H

Was 'n aangename ondervinding.

Eenhede is stylvol gemeubileer. Kombuis uitstekend toegerus. Beskik oor alles wat nodig is om verblyf gerieflik en huislik te maak.

Suzette S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Absoluut uitstaande!

'n Skoon, uitstekend toegeruste woonstel met 'n wonderlike uitsig! Die gasvrou laat jou van die begin af so tuis voel. Definitief aan te beveel!

Frans F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F

Gasvrye ontvangs, luukse verblyf, puik diens.

Ons het heerlik gekuier, ontspan en gerus. Ons sal die verblyf by Whispering Whale graag aanbeveel. Skoon, netjies, baie gesellig. Heerlik gestap in die pragtige natuur. Ons sal baie graag weer kom.

Natash H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natash H

Ongelooflik!

Beveel dit aan vir enige iemand wat stilte soek, amazing view en baie skoon plekkie. Ek wens ons kon langer bly! Baie dankie Leentjie!

A Whispering Whale se terugvoer

Baie dankie Natasha. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Sien hopelik weer.

A Whispering Whale
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies, alles wat jy nodig het en meer.

Tweede keer kom kuier, nogsteeds net so skoon en netjies, sal aanbeveel vir enige een wat Jacobsbaai besoek.

A Whispering Whale se terugvoer

Baie dankie dat julle weer by Whispering Whale tuis gegaan het. Dit was 'n plesier om julle weer te kon ontvang het. Baie dankie dat julle die plek so netjies agtergelaat het.

Leentjie

A Whispering Whale
Jay Cee V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay Cee V

Baie luuks.

Ons het baie lekker gebly - dit is baie luuks maar tog ook gemaklik. Baie dankie Leentjie vir heerlike kos.

A Whispering Whale se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Ons sien julle hopelik weer eendag.

Leentjie

A Whispering Whale
Maristha S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maristha S

Uitstekend.

Gasvrou was vriendelik en enige tyd beskikbaar. Baie lekker gebly en etes was lieflik.

A Whispering Whale se terugvoer

Hi Maristha
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Dankie vir die ondersteuning met die kos bestellings.
Leentjie

A Whispering Whale
Isabel H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Wonderlike ervaring.

Die bes-toegeruste verblyf wat ons nog ervaar het. Leentjie dankie vir jou gasvryheid, vriendelikheid, moeite wat jy gedoen het om vir ons inligting te kry en jou voortreflike ete. Julle verdien tien sterre!

Christina K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina K

Rustige omgewing, netjies met alles wat nodig is in eenheid, vriendelike opsigter wat heerlike etes voorsien op versoek.

Netjiese eenheid met see-uitsig. Baie ruim eenheid vir 2 mense. Meer as genoeg breekware met alle toebehore wat benodig kan word. Rustige plek om te gaan ontspan.

A Whispering Whale se terugvoer

Beste Christina,

Baie dankie vir die oorsig. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Kom gerus weer. Baie dankie dat julle vanmy spyskaart gebruik gemaak het. Ek waardeer dit baie.

Vriendelike groete,
Leentjie

A Whispering Whale
Febe G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe G

Whispering Whale is 'n wonderlike blyplek in 'n pragtige omgewing.

Hierdie is 'n ideale blyplek as jy stilte en gerief vra. Daar was drie eenhede met gaste in, maar jy het steeds 'n private woonplek. Alles was perfek skoon en die selfsorg was 'n plesier, want daar is alles wat jy nodig het en meer. By dit alles sien jy die see ook nog en is dit 'n baie mooi omgewing.

A Whispering Whale se terugvoer

Beste Febe
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om jou ouers hier te kon ontvang.
Groete
Leentjie

A Whispering Whale
Wanda D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Topgehalte vir met klas en styl.

Ek en my man wou net vir naweek wegkom na 'n plek wat of beter of gelykstaande aan ons woning is. A Whispering Whale het absoluut aan al die vereistes te voldoen. Dit is so netjies, skoon en keurig. Die vadoeke is spierwit, die linne is spierwit, die binneversiering is keurig en van gehalte meubels en toebehore. Dit is rustig, veilig en dan alhoewel die laaste maar nie die minste nie - die bestuurderes Leentjie Coetzee - wat 'n aanwins vir enige besigheid - sy is vriendelik, behulpsaam en skep onmiddellik die kalmte waarna ons kom soek het. Dankie Leentjie en ook aan Lynn Kotze die eienares. Lynn het ons 'n paar keer geskakel om op te volg en ook na ons verblyf, wat 'n vriendelike borrelende dame om mee besigheid te doen. Ek beveel A WHISPERING WHALE 100% aan. Dit is hoe 'n mens 'n vakansie of dan net 'n kort wegbreek wil deurbring.

A Whispering Whale se terugvoer

Dear Wanda,
Thank you for the fantastic review!
Kind regards,
Lynne

A Whispering Whale
Rita D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Alles net die van die beste.

Ons is hartlik ontvang. Alles baie luuks en klein detail laat mens baie welkom voel.

Roger G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger G

Humpback has lots of space and is very comfortable. Great for a rustige break.

Leentjie is very helpful and informative about what to see and do in the area, and the accommodation in Humpback is very clean and well equipped with crockery cutlery and appliances.

A Whispering Whale se terugvoer

Dear Roger

Thank you for your great review!
Can you please let me know via my own e-mail how we could have made your stay a 5 out of 5?

Kind regards

Lynne

A Whispering Whale
Gerda W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Die gastehuis is baie netjies en kan definitief aanbeveel word.

Leentjie die gasvrou is baie vriendelik. Die eenheid is baie skoon en netjies. Die bed was baie gemaklik en ons kon lekker uitrus.

A Whispering Whale se terugvoer

Goeie More Gerda,

Baie dankie vir die mooi resensie! Bly julle het dit geniet!

Groete,
Lynne

A Whispering Whale
Magda V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ongelooflik!

Die plek was baie skoon en netjies. Alles wat jy aan kan dink is beskikbaar. Luukse dekor. Lekker rond gestap en die natuurskoon geniet asook die klein winkeltjies besoek en ongelooflike gasvryheid beleef. Dit was so rustig en ontspanne, ons batterye is sommer weer vol gelaai. Die mooiste see uitsig en sonsondergange. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ek sal beslis weer die plek besoek en enige tyd aanbeveel!

Lood B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood B

Absoluut die moeite werd. Dit was heerlik.

Heerlik. Sal enige dag weer gaan.

Lazelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle B

Pragtige plek, skoon, netjies en keurig.

Ek en my geliefde het vir 'n naweek daar gebly (the Humpback Whale) en dit was alles waarvoor ons kon wens: skoon, netjies, keurige afwerkings, alle geriewe, stilte en vrede. Die feit dat kinders onder 14 nie toegelaat word nie, maak dit uiters geskik vir mense wat stilte soek. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Leentjie is baie behulpsaam en volgende keer sal ons haar kookvernuf beproef.

Lizanne M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

'n Aangename stilwordplek.

Baie netjies met als wat jy nodig het, is beskikbaar. Loopafstand van die see af.

Hannes F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes F

Genotvol en baie aangename verblyf met uitstekende diens van Leentjie.

Sien die sterre.

A Whispering Whale se terugvoer

Baie dankie Hannes. Waardeer julle terugvoer!

Groete

Lynne

A Whispering Whale
Hoppie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hoppie H

Stylvolle, heerlike verblyf.

Baie lekker gekuier, alles wat mens nodig het is daar. Baie stylvol gemeubileer. Die eenheid met die 2 slaapkamers is bietjie duur.

A Whispering Whale se terugvoer

Dankie vir die mooi review, Hoppy!

Groete,
Lynne

A Whispering Whale
Louis P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Pragtige mooi skoon plek, met 'n prentjiemooi uitsig, het die plekkie baie geniet.

Leentjie is 'n great gasvrou. Dankie vir al die hulp en al die mooi goedjies. Julle sal ons beslis weer sien.

Deon J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Verkwikkend!

Die Humpback Whale-eenheid is ruim en gesellig ingerig - netjies en skoon. Die skottelgoedwasser was ongelukkig buite werking. Leentjie se spyseniering was uit die boonste gestoeltes en heel waarskynlik die hoofrede waarom gaste knaend terugkeer na Whispering Whale! Ons kom weer ...

Pieter P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Asemrowend, pragtig en baie smaakvol . Fantasties!

Ons het in die Bridal Suite gewoon wat 'n volledig toegeruste wooneenheid is met 2 dubbelkamers, pragtig gemeubileer. Die kombuis en sitkamer was smaakvol en luuks gemeubileer. Die diens wat Leentjie Coetzee as bestuurder aanbied was professioneel. Sal enige tyd weer daar wil bly.

Lienta R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R

Baie besonders!

Dit was 'n baie spesiale ervaring en 'n baie mooi plek. Ekstra moeite is gedoen om ons welkom te laat voel, spesiaal vir ons 25ste huweliksherdenking.

Diana V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Absolutely fabulous!

Sien die sterre hieronder.

Dr Kolie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V

Baie aangename verblyf.

Verblyf was baie aangenaam met netjiese toerusting, goeie kos en vriendelike personeel.

Phillip J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip J

Baie netjies en rustig sal enige tyd weer gaan.

Als is baie skoon en netjies, daar is als wat jy aan kan dink in die eenheid selfs 'n koffie perkoleerder! Beddegoed is skoon en in goeie toestand so jy slaap baie lekker knus!

Kobus V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

N plesier van begin tot einde.

Ons was beindruk met die vriendelike en behulpsame ontvangs, die netheid en die hoe standaard van die meublement, decor en die volledige toerusting. Dit was n plesier om daar te bly en ons sal graag weer daar bly. Ons kan die Whispering Whale sonder voorbehoud aanbeveel.

Annette S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Dit was 'n wonderlike ervaring en ek was hartseer toe my tyd daar uitgeloop het.

Ek het net aangename herinneringe aan my tyd by Whispering Whale. Elf nagte was nog steeds nie genoeg nie.

Fred B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Uitstekend, ek sal weer daar wil tuisgaan.

Lynne, dankie dat ons van julle stukkie hemel op aarde kon geniet.

Christoffel E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel E

Baie aangenaam.

Diens was vriendelik en aangenaam. Die geriewe is van hoogstaande gehalte.

Hennie M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie M

Binne loopafstand van die see!

Pragtige, gerieflike akkommodasie. Leentjie is 'n uitstekende gasvrou en haar kos is sterk aan te beveel. Probeer die beesstert gerus!

Johan D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

We had a wonderful time at A Whispering Whale. The unit was clean and neat.

Leentjie welcomed us with a smile. The unit was clean and neat, and decorated with taste. We will definitely be back.

Mies D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mies D

Elegance and well equipped

Charming hostess. We felt that the accommodation was more than we had hoped for.

Jan V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie goed toegeruste en ruim eenheid.

Die diens is uitstekend, en ek is ook baie vriendelik en professioneel ontvang. Ek kan nie eers aan een negatiewe aspek dink nie!

John W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Fantasties, baie dankie.

Beste plek ooit! Julle sal my verseker wees sien.

Rose J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose J

Dit was uitstekend. Pragtig.

Ons was baie bevoorreg om die geleentheid te hê om oor te bly by A Whispering Whale. Die plek is pragtig, skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is werklik 'n huis weg van die huis, maar net baie beter. Dit was wonderlik en ons sal definitief weer terugkeer.

Trudie F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Die netheid en luuksheid dwing respek af sodat mens graag sindelik wil bly.

Wat 'n verassing toe ek op die nippertjie laat weet het my dogter gaan saam en ons sal slaapplek deel ... daar gekom het ons ingestap in luukse en-suite kamers vir elk. Alles wat ons nodig gehad het was byderhand. Dit het soos ons eie plek gevoel en ons lekker laat ontspan. Die mooiheid van die gastehuis maak op dat dit nie nader aan 'n see-uitsig is nie. Dankie vir die persoonlike boodskappies, Lynne.

Amanda V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Pragtig en lekker!

Plekkie is pragtig en stylvol met alles wat jy benodig en nog meer!

Madie H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madie H

Luuks en rustig!

Leentjie maak die verskil.

Willem P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Wilhelm R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm R

'n Ontspanne naweek met 'n asemrowende uitsig

'n Ontspanne naweek met 'n asemrowende uitsig in 'n baie netjiese gemaklike luukse eenheid!

Antionette S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antionette S

Luukse verblyf met als wat jy nodig het en meer.

80% van die tyd as jy fotos van 'n plek sien op die internet en jy kom by die plek dan is jy teleurgesteld - als is baie kleiner. Nie by 'n 'A Whispering Whale' nie - die 'attention to detail' het my die meeste beindruk - als was ook skoon en luuks gewees.As ek een negatiewe ding kon se is dat dit miskien 'n bietjie duur is veral as mens 'n week wou gebly het.

Desre R - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre R

Had a wonderful holiday, and could not have enjoyed staying here more.

Lintjie, was a great host, it was very peaceful, we were very lucky we had great weather. I found the place to be excellently fitted out, all the crockery and appliances were of very good quality. In fact everything in the unit has very good quality. Will definitely recommend it to others.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Traut-straat 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4e54177b5da870b582991d805931b9896db86755617f84d8ed36ed7b16f74cfcb6f9ae8f73432c2d33103bbf1cf8f12f064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 25 Japie Traut Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97382 17.88741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang