Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A White House Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir A White House Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Juan-david M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-david M

Gasvry.

Baie mooi en vriendelike diens, sal beslis teruggaan.

Amelia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Heerlike verblyf gedurende die kunstefees.

Ontbyt was 'n wenner. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Lukas V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

White House is 'n netjiese gastehuis met gerieflik toegeruste kamers. Die gasvrou gaan uit haar pad om haar gaste se verblyf aangenaam te maak. Die ontbyt is uitstekend. Hierdie B&B bied goeie waarde vir geld en ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.

Lauren C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C

Lovel.

We were greeted friendly and everything was lovely. The room was clean with fantastic facilities. The breakfast was first class.

Johan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Uitstekend!

Was regtig verras met die weelderige, ruim slaapkamer en badkamer. Veilige parkering, stil area en 'n heerlike ontbyt het vir 'n aangename verblyf gesorg.

A White House Guest House se terugvoer

Goeie more Johan,

Verskriklik dankie vir jou ‎akkommodasie oorsig van A White House Guest House. Word baie waardeer. Ek is werklik baie trots op ons fantastiese personeel en onderneming. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het.

Hoop regtig om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Jolandi

A White House Guest House
Jaiyen S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaiyen S

Good.

Everything went well with the accommodation.

Rob H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob H

Ons het hier oorgebly om 'n troue by te woon in die omgewing.

Die diens was baie goed, die badkamer groot en luuks en die ontbyt ongelooflik.

Peter John S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter John S

Very friendly personal service. Safe parking and good area.

The White House is personally managed and the service is above the norm. Clean, neat and well managed. It is in a lovely suburb but not far from the centre of town schools and University. Rooms are neat, clean and well appointed.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whitesweg 7, Currie Park, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZGFlMjgwLTI5M2EtNDUxMC1iNTczLWI5N2IxY2YyMDI5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Whites Road Currie Park 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.296224851574 26.528106629848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang