Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A White House Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Juan-david M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gasvry. Baie mooi en vriendelike diens, sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Heerlike verblyf gedurende die kunstefees. Ontbyt was 'n wenner. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. White House is 'n netjiese gastehuis met gerieflik toegeruste kamers. Die gasvrou gaan uit haar pad om haar gaste se verblyf aangenaam te maak. Die ontbyt is uitstekend. Hierdie B&B bied goeie waarde vir geld en ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Lovel. We were greeted friendly and everything was lovely. The room was clean with fantastic facilities. The breakfast was first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Uitstekend! Was regtig verras met die weelderige, ruim slaapkamer en badkamer. Veilige parkering, stil area en 'n heerlike ontbyt het vir 'n aangename verblyf gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
A White House Guest House
Goeie more Johan, Verskriklik dankie vir jou ‎akkommodasie oorsig van A White House Guest House. Word baie waardeer. Ek is werklik baie trots op ons fantastiese personeel en onderneming. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop regtig om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Jolandi

Jaiyen S
Kort verblyf
5.0
Des 2015

Good. Everything went well with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2014

Ons het hier oorgebly om 'n troue by te woon in die omgewing. Die diens was baie goed, die badkamer groot en luuks en die ontbyt ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter John S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2014

Very friendly personal service. Safe parking and good area. The White House is personally managed and the service is above the norm. Clean, neat and well managed. It is in a lovely suburb but not far from the centre of town schools and University. Rooms are neat, clean and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whitesweg 7, Currie Park, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZGFlMjgwLTI5M2EtNDUxMC1iNTczLWI5N2IxY2YyMDI5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Whites Road Currie Park 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.296224851574 26.528106629848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang