A04 Dolphin Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan en Dolphin Beach 1, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
A04 Dolphin Beach is 'n pragtige woonstel met moderne ontwerp wat gaste uitsigte oor die luisterryke Tafelberg bied.
Verblyf word gebied in 2 uniek ontwerpte slaapkamers wat direkte toegang tot onderskeidelik die balkon en patio het en elkeen met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die gaste se badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei asook 'n ontbyt-eiland met stoele. Boonop is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer is knus met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n eetarea. Vir diegene wat werk wil doen, is daar 'n werkspasie en gratis WiFi is beskikbaar.
Die balkon is ingerig met gemaklike buitemeubels en bied pragtige see- en berguitsigte. Perfek vir gaste om net te ontspan en die ongerepte omgewing te geniet.
Dié eiendom bied veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, asook 24-uur-sekuriteit en kringtelevisie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 49
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marine-rylaan en Dolphin Beach 1, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan en Dolphin Beach 1, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang