Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A1 Kynaston

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir A1 Kynaston
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alice P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice P

Comfortable.

The place was clean, neat, and comfortable, with a beautiful view. Our host was great as well.

Shirley D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

It was a lovely stay, it felt like home away from home.

We arrived on Thursday and were warmly welcomed by the owner. Our cottage was neat, with all the necessities. Close to the beach, we preferred to drive down, which took about 2 minutes. That was great. The sea views are great!

Karel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Rustig, gemaklik, netjies.

Was baie gemaklik en die gasheer baie vriendelik.

A1 Kynaston se terugvoer

I'm so happy that you enjoyed your stay at A1.

A1 Kynaston
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Peaceful and relaxed.

Sea view is amazing. Very quiet, relaxed place to go. Close to everything.

Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Stil en rustig.

Mooi uitsig en heerlike, stil omgewing.

A1 Kynaston se terugvoer

Many thanks for taking the time to review us. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again in the near future.

A1 Kynaston
Eileen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B

Lekker gebly - maar die eenheid is te klein vir 4 volwassenes.

Ons het lekker gebly, maar die eenheid wat beskryf is as "ideal for four adults" was uiters beknop en te klein vir ons gesin. Daar is ook beperkte ure waartydens die eenheid gediens kan word, wat nie noodwendig by ons program gepas het nie. Die gevolg was dat ons etlike dae gegaan het sonder dat die eenheid gediens is. Daar is 'n kennisgewing dat die buite trappe nie tydens reën gebruik moet word nie, maar ten spyte van die feit dat ek duidelik 'n balansprobleem het, was die binne trappe op geen stadium vir ons aangebied nie.

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you for your review.
The unit has more than enough space for four if you keep it neat and tidy, there's ample space. I personally do most of the cleaning myself and was shocked every morning to see clothing on the floor, unmade beds, messy bathroom, and dirty dishes in an untidy kitchenette. It took me a good 30+ minutes each day to clean the unit. I changed sheets towels often during your stay. There were only two days which weren't service; one was on New Year and the second one you were in the unit all day, so I couldn't get in. Cleaning is usually done in the morning, but I do remember cleaning at 2:00 in the afternoon. There was no charge at all. I didn't think of offering the instairs; had you asked, I would have gladly offered. I really love running my guest house and have been doing it for close to 41 years. I have made super friends who visit often.

A1 Kynaston
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sarisa O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarisa O

Ek het lekker gebly. Sal definitief weer by A1 Kynaston bespreek.

Baie lekker gebly. Stil area en baie veilig. Baie goeie bestemming vir my doeleindes gewees.

A1 Kynaston se terugvoer

We would like to thank you for choosing A1. So happy to see a positive review .Yes its a quiet area love living in such a peaceful area .Do take care.
Regards
Sharon

A1 Kynaston
Mariza V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Lekker gebly.

Plek was goed toegerus. Parkering is op straat en was 'n probleem veral as daar baie mense daar bly.

A1 Kynaston se terugvoer

Many thanks for your response.

A1 Kynaston
Renate B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate B

Aangename afpakplek na lang reis.

Dit was kort maar baie lekker.

A1 Kynaston se terugvoer

Many thanks for the review. Much appreciated. Take care, happy new year and all the very best

A1 Kynaston
Eugene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Baie lekker verblyf en werklik 'n awesome uitsig.

Het die uitsig grootliks waardeer en beveel die verblyf sterk aan vir almal.

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you for taking the time to review us.
Our views are quite something and it's a bonus that we do not experience load shedding.
Regards,

A1 Kynaston
Craig W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Cosy.

Friendly and helpful hosts. Close to the seaside. Cosy and safe accommodation. Will be back when I'm in J-Bay again.

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you so much, we do try and make our guests feel at home.

A1 Kynaston
George B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Ons het dit verskriklik baie geniet.

Ons het heerlik gerus en was baie beïndruk met die beurtkrag ons het nie eers agter gekom daar is beurtkrag nie so goed georganiseerd was hulle uitstekend.

Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

What a lovely place to stay, peaceful, quiet and very neat.

The hosts are very friendly, as well as the staff. The accommodation were very neat and tidy, and very comfortable to stay at. Will definitely see us again if we go to Jeffreys Bay.

Leon V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Rustige, ontspanne atmosfeer met puik diens.

Heerlike wegbreek, ver genoeg van vakansiegedruis, maar naby genoeg om te geniet waarin jy betrokke wil wees. Dit bied privaatheid met genoegsame geriewe.

A1 Kynaston se terugvoer

Good day,
I am only seeing this now, and I thank you for staying with us.
We are really blessed to stay here.

A1 Kynaston
Annemarie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Goed gelee plek met heerlike bed, ons sal dit beslis aanbeveel.

Goed gelee plek met heerlike bed, ons sal dit beslis aanbeveel. Die gasvrou het vir ons die heerlikste tuisgebakte koekies gegee. Die kamer was baie gerieflik en veilig.

Gaylene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gaylene K

It was okay. Only missed that there was no Wi-Fi

The location was okay, the people in Jeffreys Bay was friendly.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vuyolwethu K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyolwethu K

It was perfect and enjoyable.

We had a great time and the hospitality was wonderful. Perfect view of the sea. Comfortable beds.

Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Dit was rêrig 'n lekker atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gebly en was vriendelik verwelkom. Alles wat ons benodig het was voorsien. Dit is baie veillig en skoon gewees.

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you for this glowing review, what a nice surprise to get such positive feedback. It was a year of great difficulties so your review is very much appreciated and gives me a warm feeling of being grateful and hope that things will improve for all of us.
Stay Safe

A1 Kynaston
Hijn T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hijn T

Everything we needed.

The percolator and cookies were a welcome bonus. Our stay was just too short to enjoy it fully but everything worked as it should. Will have to visit again.

A1 Kynaston se terugvoer

W ,I so much love to see a postive response ,i truly love running our guest house .We meet lots of people from all walks of life .Its very rewarding .Im sorry i didnt get to say goodbye
Do take care
Do have a Merry Christmas and happy New Year

A1 Kynaston
Gerda G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda G

Goeie uitsig oor die see.

Skoon, netjiese kamer met uitsig oor die see.

Peter A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter A

Overnight In Jeffry's Bay

We spent an enjoyable evening and night at A1 Kynaston. Our unit was spacious and we had everything we needed. Our hosts, Sharon and Paul were friendly and saw to all our needs. A1 Kynaston commands an impressive view of the sea and has all the shops and restaurants you will need nearby.

Alfred A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred A

Lovely, quiet garden flat convenient stocked.

Will definitely make use of them when in the area.

A1 Kynaston se terugvoer

Many thanks for taking the time to review us. We are always here to please our guests.
Do take care.
Regards, Sharon.

A1 Kynaston
Vicky C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C

Mooiste, beste gastehuis.

Die uitsig was pragtig, die eienaar was nie vriendelik en betrokke. Toegang na die strand was maklik en vinnig. Redelik naby aan winkels, maar steeds rustig en stil. Alles was skoon, netjies en baie mooi.

A1 Kynaston se terugvoer

Baie dankie dat u tyd geneem het om ons te hersien.
Dit was 'n plesier om jou te huisves.
Ons is so bly dat jy dit geniet het.

A1 Kynaston
Tyler B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler B

Absolutely fantastic, well worth it.

Amazing hospitality, great hosts, great value for money. Went out of way to make you feel at home. Always clean and neat. Overall great experience. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties, die moeite werd.

Fantastiese gasvryheid, puik gashere, baie waarde vir geld. Uit die pad gegaan om jou tuis te laat voel. Altyd skoon en netjies. Algehele wonderlike ervaring. Ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Herman Melzer M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman Melzer M

Fantastiese ligging met uitzicht op zee en strand.

De eigenaresse heeft ons heel goed ontvangen en ons de beste accommodatie gegeven. De ligging is uitstekend met hele mooie uitzichten.

Randall P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall P

Awesome.

Regte plek om net te ontspan.

A1 Kynaston se terugvoer

Dear Randall,

We thank you for the review, it's so very kind of you. We hope to see you back with the family.

Kind regards,
Sharon

A1 Kynaston
Alida C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C

Gasvry, netjiese verblyf en lekker ontbyt.

Sharon en haar man het ons baie welkom laat voel. Ons sal in die toekoms langer daar gaan bly.

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you so very much for the lovely review! It is because of guests like you who make the effort we put into running our business, more than worthwhile. With the 4 of you it was actually no effort whatsoever! We would love to have you back one day.

A1 Kynaston
Victoria M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M

A lovely, self-contained upstairs unit with a kitchenette, lovely full bathroom, double room and second room with two singles.

The owner is very friendly and accommodating, went out of her way to make our stay comfortable. Magnificent views, beautifully appointed rooms, very well kept and clean. Sharon has thought of everything possible that would make a stay comfortable, and provided us with a lovely full breakfast daily. We will definitely stay here again!

A1 Kynaston se terugvoer

Thank you so much for your visit and your kind words. What a pleasure it was to share my home with. I am so very blessed with the most wonderful guests that passes daily through my life, you all enter as strangers and leave as friends. Thank you so much and please come and visit again. My views are stunning I never ever get tired looking out of the window. I am blessed for sure.

A1 Kynaston
Arno V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Die verblyf, diens en netheid was puik.

Die mense is vriendelik, behulpsaam en jy kry 'n warm gevoel by hulle. Ons kon kom en gaan soos ons wil en het nooit onveilig gevoel nie. Die ontbyt was heerlik en daar is iets vir almal op die tafel. Ons kon braai en alles in die huis gebruik. Ons het so tuis gevoel dat ons eintlik nie wou huistoe kom nie. Ek beveel dit vir almal aan. Dit was sommer bakgat!

Jp P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jp P

Dit is glad nie privaat nie.

Eerstens moet jy 'n balkon deel met die kamer langsaan. Die huis word ook bewoon deur die eienaars, so die grootste deel daarvan is slegs vir hulle. Daar is GEEN parkering nie en mens moet in die straat parkeer of op iemand se gras. Daar is GEEN veiligheid nie, net 'n glasdeur wat kan sluit by die kamer. Die boonste kamers se balkon wat gedeel word het wel 'n mooi uitsig.

Hendrika V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika V

Baie lekker! Ongelooflike uitsig!

Mens sal ver in die wêreld moet ry om so 'n ongelooflike ontbyt te kry! Baie dankie daarvoor!

Annemarie B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Baie beïndruk!

Die eerste woorde wat die manne gebruik het toe hulle terugkom: "Middag Tannie, baie dankie vir die nice plek wat tannie geboek het". Nou sê ek vir julle baie dankie. Ons gebruik julle al baie lank en ons was nog nooit terleurgesteld in julle diens nie.

Johann S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Ons het lekke gebly.

Sien sterre.

Jannis L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannis L

Lekker gebly, hartlike ontvangs en vriendelike mense.

Volgende keer sal ek 'n see-uitsig kamer versoek, met 'n stort.

Nimo D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nimo D

Huislike tuiste wat jou onmiddellik op jou gemak laat voel.

Alhoewel ons ons verblyf moes kortknip het ons regtig baie lekker gebly. Die gasvrou het geen moeite gespaar om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Henna V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henna V

Gasvrye diens in 'n rustige area.

Gasvry, skoon, rustig met heerlike kos!

Ronnette C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnette C

Baie lekker en aangenaam.

Ons verblyf by A1 Kynaston was baie aangenaam en die mense baie vriendelik. Die kamers was skoon, so ook die badkamergeriewe. Ons sal dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMjIzZDAzLWFjNGMtNDNiOC1iOGE5LWFmOGUyZjc0Mzk0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 23 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019991945885 24.923214912415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang