A1 Kynaston
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-laan 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
A1 Kynaston Collection is net 3,8 km van Jeffreysbaai se middedorp af. Die verblyf is rustig, kyk uit oor die see en is 500 m van die branderplankry-strand af in die pragtige, malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit selfsorg- of B&B-eenhede, en huise.
Kom ervaar die panoramiese prag van die oseaan en uitgestrekte strande, kyk hoe die dolfyne en walvisse baljaar, raak wakker met voëlgesang, gaan op veilige wandelings langs die see, geniet die sonsondergang van die dek af en tel die sterre in die aande. Hier kan jy aan die slaap gesus word deur die brander-gebrul. Ons trots is ons vriendelike, persoonlike omgee-verblyf. Maak jouself tuis in ons huis.
A1 Bay View B&B of selfsorg bied slaapplek vir 6 mense, Songs of the Sea B&B of selfsorg het slaapplek vir 5, terwyl A1 Kynaston B&B slaapplek vir 16 mense het. Ons bied 'n heerlike vol Engelse- of kontinentale ontbyt wat op die perseel gemaak word.
A1 is ideaal geleë, sowat 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), aan die kant van Tsitsikamma wat naaste aan die Kaap is. Jy kan jou waaghalsige sy by die hoogste reksprong-terrein, Bloukrans, wys!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
sharon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Chestnut-laan 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink A1 Kynaston het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-laan 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang