Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A103 Whale Cove

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir A103 Whale Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Billy M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M

Asemrowende uitsig oor die see. Netjies en upmarket.

Al wat ek kan se is Linda, Linda en weer Linda! Wat 'n fantastiese persoon om mee te deal. Snaaksste is dat ek haar nog nie eens ontmoet het nie en weet nie eens hoe sy lyk nie maar die manier waarop sy ons welkom laat voel het net oor WhatsApp is ongelooflik. Sy het ons tuis en vry laat voel sonder dat ons haar ontmoet het. Wat 'n fantastiese persoon met 'n wonderlike persoonlikheid. Die plek is baie mooi, maar Linda was ons eerste en grootste verrassing van die naweek.

A103 Whale Cove se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Billy, dit is my voorreg en 'n groot plesier. Julle is altyd welkom.

A103 Whale Cove
Nadia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Mooi uitsig.

Lieflike eenheid met fantastiese see-uitsig. Goed toegerus. Hoofslaapkamer se badkamer is baie klein. Besoekers moet weet daar is 'n verdieping se trappe van die parkeerarea af en dan weer 'n verdieping op. Dit is nogal moeilik as mens baie bagasie het. Daar is 'n pad en parkeerarea voor die eenheid, maar dit was relatief stil en het nie gepla nie. 'n Besoek aan die Kelders Natuurreservaat se grotte is aan te beveel!

A103 Whale Cove se terugvoer

Hallo Nadia, baie dankie vir jou resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Wat die badkamer en trappe aanbetref, dit is ongelukkig wat dit is en kan nie verander nie. Groete

A103 Whale Cove
Esmé T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé T

Lovely holiday at A103 Whale Cove.

Beautiful view. Comfortable and has everything we needed to relax and unwind. Well positioned, and equipped with everything one needs. Home away from home. Thoroughly enjoyed our stay!

Anthony S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S

Waarde vir geld.

A103 het alles wat nodig is vir 'n sorgvrye verblyf. Ons was ook veral bederf deur dolfynne en walvisse in die baai, sommer reg voor die woonstel. Sal beslis weer teruggaan.

Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Fantastiese blyplek, beste uitsig oor die baai.

Pragtige eenheid met als wat jy nodig het. Baie goeie diens van Linda (bestuurder). See-uitsig asemrowend. Beveel die eenheid definitief aan.

A103 Whale Cove se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Etienne. Ons is altyd bly as gaste lekker kuier. Groete

A103 Whale Cove
Louise V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

'n Baie besondere en heerlike ervaring.

Die woonstel is baie goed en sentraal geleë met 'n mooi uitsig oor die baai. Ons het die mooiste walvisse elke dag gesien. Die woonstel was besonder netjies, skoon en goed toegerus. Dit is 'n luukse, mooi woonstel met al die nodige toerusting en baie goed gemeubileer. Ons sal beslis weer kom.

Ronel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Puik ligging

Jy kan nie vir 'n beter ligging vra nie, die uitsig is fantasties! Die woonstel is baie mooi ingerig, baie ruim, netjies en skoon. Ons het 'n baie lekker naweek gehad!

Barend M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend M

Gerieflike woonstel met pragtige uitsig en baie walvisse gesien.

Dis ons 2de kuier by Whale Cove. Rustige area met genoeg uitsig, stapgeleendheid, grotte om te besoek en skoon dorp. Alles is hier om lekker te rus.

Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Stunning plek!

Whale Cove is baie goed geleë en die uitsig is ongelooflik. Ons het gedurende die 2 dae wat ons daar gebly het baie walvisse sommer voor ons verblyf in die baai gesien. Die verblyf was alles wat dit beloof het om te wees.

Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Wonderlike ligging en fasiliteite.

Ligging is fantasties.

Christonita T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christonita T

Dit was heerlik rustig en stylvol.

Ek sal beslis weer teruggaan, dis rustig en die uitsig van die see was di hoogtepunt van die kuier gewees, ek het dit baie geniet.

Ntombi T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi T

Just what was needed.

The apartment is beautiful, clean with breathtaking ocean view. The host was very friendly and accommodative. We could easily contact them for anything we needed and they let us check out later.

Adelene E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene E

Pragtig verby!

Pragtige eenheid. Ons kon heerlik ontspan en die uitsig is wonderlik. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Jul sal ons beslis weer sien.

Marlene V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Pragtige eenheid, baie goed toegerus.

Whale Cove A103 is 'n pragtige eenheid op die see wat baie goed toegerus is. Jy kan net op die stoep sit en die uitsig geniet. Al nadeel is dat daar 30 trappe aan die agterkant is wat mens nie op foto's sien as jy bespreek nie. Miskien moet dit net genoem word in die advertensie. Ek het my voet gebreek en moes met krukke op en af, maar weereens, ons het baie lekker gebly in hierdie lieflike en goed versorgde eenheid.

Dirk-jan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk-jan V

Breathtaking, secure, quiet!

The best holiday place ever. The layout, the appliances available, the view. Seals and Bryde's whale visible from balcony. We will definitely come back!

Sandra J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Baie mooi uitsig en lekker ruim woonarea. Veilige staproetes. Naby swemplekke en winkelsentrums.

Ons was te laat vir die walvisse, maar die see en kuslyn is so mooi. Beste sonsondergang in jare ervaar met die lae reënwolke. Lekker geswem by De Kelders se swemplek, en ook gaan swem by Kleinbaai en Franskraal. Kinders het veral die rotse en die skulpies-optel geniet.

Donovan C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Baie lekker ruim woonstel met puik ligging.

Sal vir seker aanbeveel.

Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Beautiful.

We had a lovely stay over - the apartment and view is beautiful. Well furnished and everything and more provided for. Great service as well. Would definitely return.

Amelia K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Fantasties.

Skoon, ruim, lugversorging werk, uiters goed toegerus. Uitsig is van die beste. Die beste plekkie vir oggend koffies en laat middag sundowners. Sal vir seker weer daar aandoen.

Dawn V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V

Fantasties, netjies en modern. Vreeslik mooi uitsig.

Daar kon dalk net seep gewees het in die badkamers. En die braaitongs kan beter wees. Maar verder was alles daar.

Etienne H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H

Ek wens daar was meer sterre gewees om te gradeer. Uitstekend, sal vir enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan!

Beste wegbreekplekkie wat ek in 'n lang tyd gehad het. Uitstekende diens met die mooiste uitsig. Sal definitief weer soontoe gaan. Ek wens ons kon langer bly.

Lehani L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehani L

Stunning views and lovely location.

What a lovely, spacious apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte en lieflike ligging.

Wat 'n lieflike en ruim woonstel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

George R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Days in paradise.

There cannot be a better location to watch whales. Ten whales at anytime frolicking in front of the balcony as you watch the sea and sunset with a glass of wine and a barbecue on the go. And the sounds of tail slapping and snorting continues through the night. In the morning you can watch them from your bed.

Gerrit K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit K

Heerlike naweek.

Goeie waarde vir geld met 'n pragtige uitsig.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Cove A103, Cliff-straat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e927600843e191d234e8e3acba68b1ced690fc90862ad52598631b688d15dd3127f10fd806aa8fa92ba7c8d2e04c38d8a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Whale Cove A103 93 Cliff Street 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555299270478 19.364960220764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang