Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A2 Seaforth Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A2 Seaforth Terrace, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A2 Seaforth Terrace spog met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Dit is weggesteek in 'n veilige kompleks in Simonstad en is gerieflik geleë 300 m vanaf Seaforth Beach. Boulders Beach is ook naby hierdie eenheid.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Hierdie akkommodasie word nie deur kragonderbrekings geraak nie aangesien dit van 'n omskakelaar gebruik maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • A2 Seaforth Terrace, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A2 Seaforth Terrace, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb59e3e7f1944b57118d1dc2bc7c914f9d1d2e915b641e2ec1893eeecd7ff21e90409a1c100620228915948d9701e92ba944a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) A2 Seaforth Terrace Simons Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195735493015 18.446391961377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang