AA Badenhorst Family Wines
Beskrywing
Die opgeknapte oopplan-silo is ideaal vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Luukse katoenlinne, bad- n swemhanddoeke en plaaslik vervaardigde toiletware gemaak van natuurlike bestanddele word voorsien. Daar is 'n kombuisie met tee- en koffiegeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en Nespresso-masjien. Die Silo het lugversorging, asook 'n haardroër en warmwaterbottels vir die koue winters en daar is USB-koppelpunte beskikbaar langs die bed. Daar is ook 'n braai-area en hout word voorsien. Gaste kan lekker in die privaat dam afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat wynproe slegs d.m.v. ’n afspraak beskikbaar is. Indien gaste enige wyn vir die kamer wil bestel met inklok, kontak asb. Semma vir ons kelderdeurpryslys.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is vir 4 volwassenes en 1 kind geskik en 'n bababedjie kan op versoek vir 'n ekstra kind voorsien word. Die ruim eenheid het 2 en suite-slaapkamers, 'n selfsorgkombuis en 'n sitkamer. Die kamers het lugversorging, oorhoofse waaiers en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, gehaltelinne en handdoeke, plaaslik vervaardigde toiletware gemaak van natuurlike bestanddele, haardroërs, en USB-koppelpunte. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. Die sitarea het 'n kaggel en die leefarea lei na 'n binnehof en 'n stoep met 'n braai-area. Daar is 'n reservoir-plonspoel waarin gaste kan afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat wynproe slegs d.m.v. ’n afspraak beskikbaar is. Indien gaste enige wyn vir die kamer wil bestel met inklok, kontak asb. Semma vir ons kelderdeurpryslys.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is meer as 100 oud en is gerestoureer. Dit is tussen die ou wingerde, groentetuin en die plaasdam geleë. Die eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 'n baba. 'n Ekstra kind kan op versoek geakkommodeer word. Die kothuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die beddens is met gehaltelinne oorgetrek en daar is plaaslik vervaardigde toiletware gemaak van natuurlike bestanddele. In die eerste kamer is 'n kluis en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ondervloerse verhitting, lugversorging, oorhoofse waaiers, 'n haardroër en USB-koppelpunt langs die bed. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. Die sitarea het 'n kaggel en die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitebraaigeriewe. Gaste kan in die hangmatte ontspan of in die plaasdam afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat wynproe slegs d.m.v. ’n afspraak beskikbaar is. Indien gaste enige wyn vir die kamer wil bestel met inklok, kontak asb. Semma vir ons kelderdeurpryslys.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsfonteinweg, Paardeberg, Kalmoesfontein Plaas, 20 km vanaf Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang