Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Golden-kamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Golden-kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n TV met OpenView-kanale en My Family Cinema. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Buite is daar 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Onder is daar 'n swembad en 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n tuin met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rookvrye omgewing.
Geen geraas na 22:00 en voor 08:00 nie
Die personeel bly op die perseel, daarom is toegang altyd moontlik, en geen oorhandiging van sleutels en of afstandbeheerders aan gaste nie.
Die hoofkamer is slegs geskik om kos warm te maak, geen kook nie, asseblief.
Geen oornaggaste word toegelaat sonder die medewete en aanvaarding van die eienaars nie, oorskryding van kapasiteit word beskou as gronde vir onmiddellike uitsetting en gaste sal alle gelde wat betaal is, verbeur.
Gaste is individueel en afsonderlik verantwoordelik vir enige skade aan die eenheid.
Versoeke vir 'n vroeë inklok en/of uitklok is altyd onderhewig aan beskikbaarheid.
'n Vrywaringsvorm sal gestuur word nadat die bespreking bevestig is, wat voltooi en teruggestuur moet word.
Geen getoeter/geskreeu in die straat te enige tyd nie.
Die hoofkamer word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar en hul hondjie op die perseel woon en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.
Gaste en besoekers mag nie onwettige middels, vuurwapens of sulke items wat as gevaarlik vir persone of eiendom beskou word, inbring, gebruik of toelaat dat dit ingebring word nie.
Die eienaar van die perseel kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade en/of beserings aan gaste en/of hul gaste of hul persoonlike eiendom as gevolg van gaste se optrede, gedrag of onverantwoordelikheid nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Steelbed-kamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Steelbed-kamer het 'n dubbelbed en gedeelde DStv. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Buite is 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Onder is daar 'n swembad en 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n tuin met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rookvrye omgewing.
Geen geraas na 22:00 en voor 08:00 nie
Die personeel bly op die perseel, daarom is toegang altyd moontlik, en geen oorhandiging van sleutels en of afstandbeheerders aan gaste nie.
Die hoofkamer is slegs geskik om kos warm te maak, geen kook nie, asseblief.
Geen oornaggaste word toegelaat sonder die medewete en aanvaarding van die eienaars nie, oorskryding van kapasiteit word beskou as gronde vir onmiddellike uitsetting en gaste sal alle gelde wat betaal is, verbeur.
Gaste is individueel en afsonderlik verantwoordelik vir enige skade aan die eenheid.
Versoeke vir 'n vroeë inklok en/of uitklok is altyd onderhewig aan beskikbaarheid.
'n Vrywaringsvorm sal gestuur word nadat die bespreking bevestig is, wat voltooi en teruggestuur moet word.
Geen getoeter/geskreeu in die straat te enige tyd nie.
Die hoofkamer word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar en hul hondjie op die perseel woon en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.
Gaste en besoekers mag nie onwettige middels, vuurwapens of sulke items wat as gevaarlik vir persone of eiendom beskou word, inbring, gebruik of toelaat dat dit ingebring word nie.
Die eienaar van die perseel kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade en/of beserings aan gaste en/of hul gaste of hul persoonlike eiendom as gevolg van gaste se optrede, gedrag of onverantwoordelikheid nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4p8nF3fTXQ7Satb7N7qgU0uZBUT2PvWt2hAlgorxqzEPTquq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Queens Crescent 452c Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762871 28.267918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang