Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Shanenin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

10 sterre! Absoluut tuis gevoel! Vriendlikste gasheer/gasvrou. Sal def weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent, safe location at a most affordable price! Thank you to our hosts who were so welcoming and attentive to our requests throughout our stay in this beautiful, lush and safe neighbourhood. Our room had everything we needed, contributing to our most comfortable stay, with the staff always ready with a smile and a helping hand. Easy access to the N1, etc. was a huge bonus. Will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Happy to host anytime. Jorika is a very kind-hearted person with an energetic love for life. Easy to communicate with. Mindful. Looking forward to next visit.

Juliana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Excellent service, most friendly hosts. Beautiful, clean, friendly and excellent service! Would highly recommend this venue for social or business visits. Perfect setting in Lynnwood near Lynnwood Drive close to all my stops. Thank you so much Lettie for your extra attentiveness. Was such a pleasure to visit and meet you guys, will definitely come back and recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Thank you Juliana, was lovely to host you!

Marlize G
Kort verblyf
2.2
Mrt 2022

Teleurstelling. Daar aangekom was die mense verbaas dat ek daar was. Die kamer was toe, geen oop vensters, bedompig met die skerp reuk van motbolle in die lug. Die kamer het oop rakke wat gebruik word om items te bêre wat moontlik geskik is vir uitverhuring. Skep 'n swak indruk van die kamer en laat dit lyk soos 'n stoorkamer vir items. Mat het vuil kolle op. Ek het met aankoms geen sleutel ontvang om in en uit te gaan nie, en aan my gesê ek moes WhatsApp indien ek uit die huis wou gaan, dan sal die veiligheidsdeur vir my oopgesluit word. Sondag het ek wel 'n remote vir die hek ontvang omdat die eienaars nie seker was of hulle tuis sou wees indien ek sou terugkom nie. Ek het al baie op die webtuiste bespreek en die bespreking was die grootste teleurstelling, ek het dit juis gekies a.g.v. die ligging en meer daarvoor betaal. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
'n Groter teleurstelling vir die instelling. Ek is verbaas oor die terugvoering. Absoluut geen klagte was gegee tydens verblyf en met vertrek nie, en nou hierdie resensie.

Barry D
Kort verblyf
3.2
Jan 2020

It was OK. No place to chill. Nothing special, especially as a backpacker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Barry, thank you for your reply. The location really depends on your need, sorry to hear that. I still feel it's a super location, close to main amenities/business mecca as well as easy access to highways and main routes.

Riaan V
1 nag
5.0
Okt 2019

Presies wat ek nodig gehad het! Basies, maar sonder twyfel alles wat jy nodig het! Ben en Lettie is ongelooflik vriendelik en laat jou met die intrap welkom voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Wat n aangename mens, Riaan.

Carissa V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Veilig, rustig, netjies en vriendelik. Baie dankie vir die vriendelik ontvangs! My oornagplekkie was skoon, netjies, alles wat ek nodig gehad het, veilig en beste van alles. Baie bekostigbaar. Letterlik om die hoek van waar ek moes wees, so sentraal en naby alles. Dankie vir julle gasvryheid. Die rustigheid en stilte in die hartjie van die stadsgewoel is baie verfrissend! Sal nie twee keer dink voordat ek weer by julle te kom aanklop nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Wonderlik om te hoor. Carissa baie dankie ook aan jou jy is 'n wonderlike mens en dit was uiters aangenaam om jou as gas te ontvang. Beste wense van AAA-Acommodation bestuur

Stefaan C
Kort verblyf
4.4
Sep 2019

Net 'n slaapplek gesoek. Die slaapplek was 'n afgeskorte motorhuis, maar het alles gehad wat nodig was: 'n bed, stort, wasbak, 'n toilet, yskas en mikrogolf. Dit het voldoen aan my behoeftes en was goedkoop.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Stefaan, baie dankie vir jou eerlike en objektiewe terugvoering. Beste wense vir die toekoms.

Lecelle V
Lang verblyf
3.8
Des 2019

'n Plek waar ek kon slaap na 'n lang dag se werk. Alles is skoon en netjies. Kombuisie is goed toegerus. Dit is werklik 'n plek vir 'n enkelreisiger wat vir 'n nag of twee wil oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Thank you so much for your valuable feedback. Lecelle, you were also a great guest. You are welcome back anytime in the future.

Loraine Steenberg S
Kort verblyf
2.2
Aug 2019

Baie onnet buite en vuil binne met swak afwerkings bo wasbak. Ou yskas met pellets groet jou buite. Parkering is baie knap ─ sukkel om voertuig in te kry. Toilet hou aan loop, werker het vir my verduidelik om dit reg te maak, indien dit nie help nie sal hy vir my verder verduidelik. Stort lek so, ek en my dogter het ons eie handdoeke op vloer gegooi om water te keer dat dit nie in kamer inloop nie. Rakke bo kombuisie, is met 'n laag hout oorgetrek met deursigtige plastiek, slordig. Tafel se lampstaander is oorgetrek met papier ─ swak. Ekstra kombers is vuil en swak. Blindings en rakkies is vol stof en vuil. Onaangename reuk by toilet, muf reuk in kombuiskas. Die eenheid is gedurende ons verblyf glad nie skoongemaak nie. Een stoel en een papbord. Die kussings baie swak, gelukkig het ons ons eie kussings gehad. Beddegoed het nie baie vars vertoon nie. Ongelukkig is hierdie eenheid nie op die webtuiste vertoon nie, ek het nie vir n spesiale prys gevra nie, het die bespreking gedoen oor wat ek op die webtuiste gesien het, en omdat dit baie naby Lynnwood-skool is waar ons Vrydag wou wees. Het nooit die eienaar ontmoet of gesien nie, die werker gee die sleutels en neem dit weer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Hi Lorraine, Die sal opgeneem word met die personeel. Ek het genoem dat ek nie beskikbaar is vir die tydperk nie maar a.g.v ligging het jul mooi gevra of ek nie plan kan maak nie, wat ek wel gedoen het. Die eenheid was baie goedkoper aangebied as die eenheid wat vertoon was, nieteenstaande sal ek ingaan op die aangeleentheid.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aletta
Catharina ...

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4p8nF3fTXQ7Satb7N7qgU0uZBUT2PvWt2hAlgorxqzEPTquq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Queens Crescent 452c Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762871 28.267918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang