AAA Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Aletta
Catharina ...
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Shanenin F - Aug 2024
Algehele gradering
10 sterre!
Jorika C - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent, safe location at a most affordable price!
AAA Accommodation se terugvoer
Happy to host anytime. Jorika is a very kind-hearted person with an energetic love for life. Easy to communicate with. Mindful. Looking forward to next visit.
Juliana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent service, most friendly hosts.
AAA Accommodation se terugvoer
Thank you Juliana, was lovely to host you!
Marlize G - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstelling.
Lees meerAAA Accommodation se terugvoer
'n Groter teleurstelling vir die instelling. Ek is verbaas oor die terugvoering.
Absoluut geen klagte was gegee tydens verblyf en met vertrek nie, en nou hierdie resensie.
Jan N - Okt 2018
Algehele gradering
Alhoewel hulle nog besig was met verbeterings, was die ontvangs en verblyf uit die boonste rakke.
AAA Accommodation se terugvoer
Jan, wonderlik om te hoor. Jy was ook n gas duisend.
Anze B - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut puik, netjies, skoon en baie goeie diens!
AAA Accommodation se terugvoer
Anze, baie dankie. Dit was wonderlik om jou te kon ontvang.
Billy B - Okt 2018
Algehele gradering
The accommodation was clean, safe and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was baie skoon, veilig en gerieflik.
Lettie, die eienaar van die verblyf het ons by die hek ontmoet, ons ingewys en seker gemaak ons voel onmiddellik tuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
AAA Accommodation se terugvoer
Thank you, Billy, looking forward to hosting you again.
Liezel O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gesellig en vriendelike diens.
AAA Accommodation se terugvoer
Liezel was 'n wonderlike gas gewees.
Rinelda T - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, rustige omgewing en vriendelike diens.
AAA Accommodation se terugvoer
Rinelda dankie vir jou.
Margaret N - Jan 2018
Algehele gradering
Very cosy and smart.
AAA Accommodation se terugvoer
Thank you for all the compliments and review. Was a pleasure to host you
Candy A - Aug 2018
Algehele gradering
Everything was better than expected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het verwagtinge oortref.
Die gashere was so gaaf en behulpsaam, hulle het uit hul pad gehad om my tegemoet te kom. 'n Lieflike plek met lieflike mense. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
AAA Accommodation se terugvoer
Thank you Candy. best wishes for the future
Bennie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies met vriendelike ontvangs.
AAA Accommodation se terugvoer
Bennie, jy was n wonderlike gas, bly dat jy tevrede is
Zandre S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie nice plek en die moeite werd om daar te bly.
AAA Accommodation se terugvoer
Zandre, dit was 'n plesier om julle te huisves, en aan te beveel as 'n gas.
Christo N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goed en gemaklik gwees. Dankie!
AAA Accommodation se terugvoer
Dankie Christo,
AAA Akkomodasie groete
Karen D - Okt 2018
Algehele gradering
Dankie, dit was awesome.
AAA Accommodation se terugvoer
Dankie Karen, bly ons kon help in julle tyd van nood. Altyd welkom.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Ben G - Nov 2018
Algehele gradering
Klein, beknop en effens frustrerend.
Lees meerAAA Accommodation se terugvoer
Good day Ben,
Thank you for your feedback. It is disappointing to read that you were unsatisfied with your stay. We will definitely be in contact and investigate the matter further.
Regards,
Management.
Riaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het!
AAA Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Wat n aangename mens, Riaan.
Carissa V - Mei 2019
Algehele gradering
Veilig, rustig, netjies en vriendelik.
Lees meerAAA Accommodation se terugvoer
Wonderlik om te hoor.
Carissa baie dankie ook aan jou jy is 'n wonderlike mens en dit was uiters aangenaam om jou as gas te ontvang.
Beste wense van AAA-Acommodation bestuur
Stefaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Net 'n slaapplek gesoek.
AAA Accommodation se terugvoer
Stefaan, baie dankie vir jou eerlike en objektiewe terugvoering.
Beste wense vir die toekoms.
Lecelle V - Des 2019
Algehele gradering
'n Plek waar ek kon slaap na 'n lang dag se werk.
AAA Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your valuable feedback. Lecelle, you were also a great guest. You are welcome back anytime in the future.
Loraine Steenberg S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie onnet buite en vuil binne met swak afwerkings bo wasbak.
Lees meerAAA Accommodation se terugvoer
Hi Lorraine,
Die sal opgeneem word met die personeel. Ek het genoem dat ek nie beskikbaar is vir die tydperk nie maar a.g.v ligging het jul mooi gevra of ek nie plan kan maak nie, wat ek wel gedoen het. Die eenheid was baie goedkoper aangebied as die eenheid wat vertoon was, nieteenstaande sal ek ingaan op die aangeleentheid.
Anneline M - Mei 2019
Algehele gradering
Ek kan nie dink mense verhuur so plek uit nie, n afskorting in hul motorhuis. Sal beslis nie weer daar slaap nie.
AAA Accommodation se terugvoer
Hi Anneline,
Ek is jammer om te hoor van jou ontevredenheid met jou verblyf. Daar word egter duidelik gemeld dat die Backpacker Room 'n sakpas-eenheid is wat in 'n afgeskorte motorhuis is. Die foto's wys ook duidelik hoe die kamer lyk. Dit is geskik vir basiese, veilige verblyf vir rugsak-reisigers, dus die uiters billike prys.
Beste groete,
AAA Accommodation-bestuur
Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
It was OK. No place to chill.
AAA Accommodation se terugvoer
Barry, thank you for your reply. The location really depends on your need, sorry to hear that. I still feel it's a super location, close to main amenities/business mecca as well as easy access to highways and main routes.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang