Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Shanenin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

10 sterre! Absoluut tuis gevoel! Vriendlikste gasheer/gasvrou. Sal def weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent, safe location at a most affordable price! Thank you to our hosts who were so welcoming and attentive to our requests throughout our stay in this beautiful, lush and safe neighbourhood. Our room had everything we needed, contributing to our most comfortable stay, with the staff always ready with a smile and a helping hand. Easy access to the N1, etc. was a huge bonus. Will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Happy to host anytime. Jorika is a very kind-hearted person with an energetic love for life. Easy to communicate with. Mindful. Looking forward to next visit.

Juliana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Excellent service, most friendly hosts. Beautiful, clean, friendly and excellent service! Would highly recommend this venue for social or business visits. Perfect setting in Lynnwood near Lynnwood Drive close to all my stops. Thank you so much Lettie for your extra attentiveness. Was such a pleasure to visit and meet you guys, will definitely come back and recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Thank you Juliana, was lovely to host you!

Marlize G
Kort verblyf
2.2
Mrt 2022

Teleurstelling. Daar aangekom was die mense verbaas dat ek daar was. Die kamer was toe, geen oop vensters, bedompig met die skerp reuk van motbolle in die lug. Die kamer het oop rakke wat gebruik word om items te bêre wat moontlik geskik is vir uitverhuring. Skep 'n swak indruk van die kamer en laat dit lyk soos 'n stoorkamer vir items. Mat het vuil kolle op. Ek het met aankoms geen sleutel ontvang om in en uit te gaan nie, en aan my gesê ek moes WhatsApp indien ek uit die huis wou gaan, dan sal die veiligheidsdeur vir my oopgesluit word. Sondag het ek wel 'n remote vir die hek ontvang omdat die eienaars nie seker was of hulle tuis sou wees indien ek sou terugkom nie. Ek het al baie op die webtuiste bespreek en die bespreking was die grootste teleurstelling, ek het dit juis gekies a.g.v. die ligging en meer daarvoor betaal. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
'n Groter teleurstelling vir die instelling. Ek is verbaas oor die terugvoering. Absoluut geen klagte was gegee tydens verblyf en met vertrek nie, en nou hierdie resensie.

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Alhoewel hulle nog besig was met verbeterings, was die ontvangs en verblyf uit die boonste rakke. Ek sal AAA Accommodation te enige tyd aanbeveel vir iemand wat moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Jan, wonderlik om te hoor. Jy was ook n gas duisend.

Anze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Absoluut puik, netjies, skoon en baie goeie diens! Die kamer, geriewe en diens was ongelooflik. 'n Pragtige plek wat ek met vrymoedigheid sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Anze, baie dankie. Dit was wonderlik om jou te kon ontvang.

Billy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Die verblyf was baie skoon, veilig en gerieflik. Lettie, die eienaar van die verblyf het ons by die hek ontmoet, ons ingewys en seker gemaak ons voel onmiddellik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Thank you, Billy, looking forward to hosting you again.

Liezel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Baie gesellig en vriendelike diens. Baie beïndruk, alles skoon en baie netjies. Vriendelike diens. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Liezel was 'n wonderlike gas gewees.

Rinelda T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Heerlike verblyf, rustige omgewing en vriendelike diens. Main Room is baie ruim met 'n netjiese badkamer. Vriendelike ontvangs en hulp met bagasie op dra. 10/10. Sal definitief weer by AAA Accommodation bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Rinelda dankie vir jou.

Margaret N
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Very cosy and smart. A nice, clean place with very attractive atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta Catharina
AAA Accommodation
Thank you for all the compliments and review. Was a pleasure to host you

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aletta
Catharina ...

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4p8nF3fTXQ7Satb7N7qgU0uZBUT2PvWt2hAlgorxqzEPTquq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Queens Crescent 452c Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762871 28.267918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang