Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Rose Garden Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 60 resensies vir AAA Rose Garden Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christa F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Moeite werd.

Eenheid goed ingerig, veilige parkering, braaigeriewe. Lekker gekuier.

Twané K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twané K

Dit was heel aangenaam.

Stephina het ons baie welkom laat voel, en vir ons ekstra toebehore gebring wat ons vergeet het. Julle kan dalk 'n braai "casserole" en braaitang by die kombuis toebehore sit, aangesien julle dit nie in die kas verskaf nie.

Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Goed.

Plek was netjies en skoon. Sal dit nie aanbeveel as jy meer as 1 nag oorbly nie. Geen vars lug nie. Geen aircon nie; dit was ongelooflik warm. Nie genoeg braaiers nie. Baie mense, besig die hele tyd. Geen kennisgewing dat wasgoed nie op Sondag gedoen word nie.

Wiekus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus S

It was exactly what I needed.

I was here for the rugby festival and the accommodation was just down the road from the school. This made it very easy to get to the school and back each day. The room was comfortable and the WiFi was excellent. I will definitely make use of the accommodation again.

Billy Malose M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy Malose M

Fabulous.

Was the most fantastic place to stay at. I enjoyed my stay to the fullest along with my family.

Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

OK, but might look at another place next time.

We did not get the unit that we booked, which we chose for the neatness. This was given to someone else. A few things need addressing. 1. The showerhead was packed with limescale, and the nozzles were brown/black where the water comes out. We used the hand shower as the shower. 2. The basin tap was loose. I can't understand how these issues are not addressed by the staff. Also, I'm not sure what look they are going for in room 8, but the brown carpets, sheets, and drapes that form the ceiling just add to the darkness of the room, which only has a kitchen window and sliding door for light. It was extremely dark in the room. The "headboard" that protrudes about 15cm over the bed does not help; our feet were constantly fighting with the sleeper couch, which needs to rest against the bottom of the bed. The bathroom is through wooden cupboard doors that don’t stay open, and one of the plugs is loose in the wall. The absence of signage around does not uplift the image of the place. It really can be a nice place but needs a lot of attention to detail.

Jolanda E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda E

Vriendelik, hulpvaardig en netjies.

Die gastehuis was 'n basis vir slaap en aantrek hierdie naweek, maar ek sal maklik langer daar kon bly. Die diens was vriendelik, tog professioneel en ons kan werklik nie kla oor die netheid nie! Die parkeerarea is netjies en voldoende alhoewel ons medegaste die pad bietjie byster geraak het. Ek vermoed duideliker afmerking sal van waarde wees.

Neels G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Lekker gebly.

Baie gerieflike kamer, alles netjies en skoon.

Danie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Genotvol.

Sal dit weer benut indien nodig.

Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Niks fout behalwe met loadshedding.

Donker, geen lig, geen water. Geen stort, geen WiFi met loadshedding toe ons daar arriveer 9:30.

Roelene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene V

Very neat, helpful staff!

The only issue was during loadshedding and the girl could not get the generator to work so we had to go without electricity, it was a bit frustrating.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Goeiemore Roelene,
Jammer oor di ongerief, ongelukkig het ons generator se radiotor oor di naweek opgepak, ons het hom Maandag vervang en generator werk nou weer 100%
Hoop jul verstaan!
Groete
Annabél

AAA Rose Garden Gastehuis
Roxane S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane S

Our accommodation was definitely more than we had hoped for. The space was more than adequate and the bathroom was to die for.

Such a peaceful tranquil place to stay and it was super convenient and within walking distance to all the shops and where all the activities were taking place. It was super clean and Annabel is an amazing host! Always ready with a friendly smile and some interesting conversation. We will definitely be back in the near future. We also met some of the loveliest people that were also staying there.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Thank you Roxanne,

I appreciate you lovely review!! Was SO nice meeting you and your family!

Have a great weekend!!

Rose Garden Greetings
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Shannon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Gemaklik, gerieflik, verwelkomend en pragtig.

Ons was baie tevrede met die diens en akkommodasie wat ons ontvang het, pragtig en gemaklike geriewe, baie gasvry.

Ursula N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula N

Alles was net in plek.

Skoon en netjies. Vreeslik vriendelik verwelkom.

Johan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Was baie gasvry en het dit daar geniet.

Baie veilig en privaat. Veilige parkeerplek onder 'n afdak en kamer was baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Adel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel S

Baie lekker.

Baie netjies en veilig. Kamer was skoon, en elke dag skoongemaak. Ons het baie lekker gebly.

Tineke J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tineke J

Netjies.

Ons het 'n goeie nagrus gehad, 2de keer hier. Sal weer kom.

Cullen S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cullen S

Raserig.

Ons het inderhaas slaapplek nodig gehad en Rose Garden was bereid om te help, maar die verblyf was teleurstellend. Die bure was raserig en die toilet het gelek en daar was nie 'n deur tussen die kamer en badkamer nie.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Jammer om te hoor die bure was raserig.
Die toilet is intussen uitgesorteer. Ons sukkel baie met klein klippies in die munisipaliteit water en dit maak dat die toilette gedurig lek, jammer daarvoor.
Julle het ongelukkig 'n standaard kamer gekies, en hulle het nie deure aan die badkamers nie.
Groete
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mark S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark S

It was nice.

Pillow had a miff smell to it, the head of the bunk bed is less than 1 m away from the toilet. Water pressure was an issue, but there was enough to shower, otherwise it was no too bad.

Eureka V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka V

Baie rustige omgewing.

Het ons verblyf terdeë geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.

Walter C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter C

Much better and the service was awesome.

Thanks to the team at Rose Rarden Gastehuis, for a lovely long weekend. Definitely going to book again.

Kefilwe K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefilwe K

Good.

Enjoyed the stayed, breakfast is optional and great.

Themba N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba N

State of the art accomodation! Very impressed.

This place was like Sandton in Naboomspruit. Very clean, neat, homely and relaxing. We were a big family, but we thoroughly enjoyed our stay there.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Good day Themba,
Thank you so much for this good review! It was so nice to have you and your family here, and glad you enjoyed our place!
Hope to see you soon again.
Rose Garden Greetings
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Mologadi Phillipine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mologadi Phillipine M

The best so far.

We stayed there for weekend. The service we received was out of this word. Clean, safe, quite and good value for money.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Thank you for your good feedback!
We really appreciate it!
Hope to see you soon again!

AAA Rose Garden Gastehuis
Andrea B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B

Net reg.

Ons het tevore hier gebly en is heel gelukkig met die akkommodasie. Dit is klein, maar presies reg waarvoor ons dit benodig het as 'n sleep-over. Sal beslis weer hier bespreek.

Isabella V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabella V

Voldoende vir oornag, soms lawaaierig.

Die atmosfeer is nie baie rustig nie want dis baie beknop. Strykwerk voor die deur van die bespreekte kamer pla, alhoewel almal vriendelik is.

Maria Aletta N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Aletta N

Baie skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik.

Die kamers waarin ons gebly het gee ek 10 uit 10 vir netheid. Die personeel gaan uit hulle pad om jou te help. Sal hierdie plek vir enigiemand aanbeveel.

Gerhard D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie netjies en gerieflik.

Daar moet miskien net gekyk word om blinds voor die kamer se vensters te sit, want as die stoepligte aan is is dit helder in die kamer.

Chante S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante S

Fantasties.

Baie lekker gebly. Sal weer besoek.

Rita K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita K

Aangenaam, maar met 'n paar haakplekke.

Die stort se deur maak nie toe. En dit moet al vir 'n geruime tyd so wees. Die waaier is ook nie reg. Eienaar kom kyk, maar doen niks on verband met dit.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Goeiemiddag Rita,

Baie dankie vir jou resensie. Ek kan jou verseker die waaier werk nou 100%, asook die stort deur.

Jammer vir die ongerief wat jul beleef het.

Rose Garden Groete,
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Linky M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky M

Simple and calm.

I can tell friends and family to come and visit.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Thank you, Linky.

We hope to see you soon again.

Rose Garden greetings
Annabèl

AAA Rose Garden Gastehuis
Johan M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons het sommer van die begin af baie tuis gevoel en is vriendelik ontvang.

Ons sal enige tyd weer hier oorslaap. Vriendelike mense en baie gasvry.

Anton J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Baie aangenaam. Alles is soos dit op die foto's voorkom. Baie plekke is misleidend. Het die nag 'n wag gesien patrolleer. Puik.

Sien sterre.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Anton.

Ek waardeer jou resensie.

Rose Garden Groete
Annabèl

AAA Rose Garden Gastehuis
Chris N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Stil rustige omgewing.

Presies soos foto's wys. Lekker stil rustige omgewing. Lekker groot stort. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Hannes V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies. Lekker ontbyt geëet. Goeie waarde vir geld.

Hester H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester H

Awesome.

Dit was aangenaam om daar tuis te gaan, ongelukkig moes ons dit kortknip as gevolg van dood in die familie.

Faith S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Faith S

The place was one memorable place I can see myself going back there again.

The service was really great.

Chakachaka M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chakachaka M

A nice place to be in a quiet environment.

Good and affordable place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker plek in 'n stil omgewing.

Goeie en bekostigbare plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Terry W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terry W

Room was disappointing.

Room was disappointing after viewing the website. Room was at the end of the parking garage. Clean, but not what I was expecting.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Good morning,

Unfortunately, you only booked the Standard room, maybe you viewed the Luxury rooms, but then booked a standard one. I can assure you, our rooms are all as they are in the photo's, however, there is a big difference between our standard and luxury rooms.

Sorry you are disappointed.

Rose Garden Greetings,
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Tanya L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Lekker!

Baie skoon plek en kon met 'n geruste hart daar slaap.

Rudi O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi O

Vriendelik, behulpsaam, lekker!

Dit was 'n fantastiese belewenis en ons het die gasvryheid terdeë geniet, baie dankie!

Cindy M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Lekker.

Het baie lekker gebly, als mooi en netjies en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Hennie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Baie rustig en veilig gevoel daar en die gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Veilige en rustige omgewing en baie vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Shane S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Rustige omgewing met vriendelike diens!

Ons is vriendelik ontvang en alles was netjies en presies soos geadverteer! Rustige omgewing met puik diens!

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Bianca,

Baie dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer!

Sien uit daarna om julle volgende jaar weer te ontvang.

Rose Garden Groete
Annabèl

AAA Rose Garden Gastehuis
Dimakatjo T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatjo T

We had a wonderful time, we will definitely visit again.

It is a nice palace for couples, family, friends and business trips.

Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Genotvol.

Baie skoon en netjies. Eenheid baie mooi.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Goeiemiddag Marius,

Baie dankie vir jou positiewe woorde. Ons waardeer baie.

Sien uit daarna om jul weer te ontvang!

Rose Garden Groete
Annabèl

AAA Rose Garden Gastehuis
Ronelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle J

Baie aangenaam.

Rose Garden Overnight Accommodation is baie skoon en netjies en die personeel en eienaar is baie gaaf. Hulle bied ook 'n ekstratjie in jou yskas teen 'n minimale fooi wat baie besonder is.

Elise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise V

Netjies en gerieflik.

Netjies, gerieflik, naby skool.

Barry P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry P

Clean and comfortable.

Very safe and secure. Pleasant stay.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Thank you, Barry, we appreciate your positive review. Hope to see you soon again.

Rose Garden Greetings
Annabèl

AAA Rose Garden Gastehuis
Andrea S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S

Was vriendelik, netjies, skoon. was baie gelukkig.

Was vriendelik, netjies, skoon. Was baie gelukkig. Enigste klein ietsie was 'n liggie (te doen met TV en DStv skakels) wat heelnag gebrand het, en ongelukkig gepla het. Andersins was dit 'n baie goeie oorslaap-plekkie vir ons gewees, en sal ek dit beslis aanbeveel as ook weer daar bly.

Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Baie goed.

Dit was onseker of ontbyt aangebied word en het dit eers tydens aankoms verneem.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Goeiemiddag Johan,

Baie dankie vir jou resensie!! In die beskrywing van ons plek op Lekkeslaap, staan daar is ontbyt op versoek beskikbaar.

Lekker dag verder.

Rose Garden Groete,
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Kedibone T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone T

I told my friends about the place immediately I entered it.

I really enjoyed every moment of my stay and promise to come back in the near future with friends or family.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Good day Kedibone,

Thank you So much for this message, we really appreciate.
It was a pleasure to have you with us.
Hope to see you soon again.

Rose Garden Greetings,
Annabel

AAA Rose Garden Gastehuis
Carel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Goed ingerig, vriendelike mense.

Baie vriendelike mense, baie netjies en skoon.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Beste Carel,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas oor ons gastehuis. Ons sal julle graag weer eendag hier wil ontvang en dan sommer lekker kuier ook.

Vriendelike groete,
Marie Pretorius - Rose Garden

AAA Rose Garden Gastehuis
Albert C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Bekostigbaar, netjies en vriendelik.

Die eienaar is baie gasvry en tegemoetkomend. Lekker ontbyt teen 'n billike prys. Die plek is in 'n stil area geleë so dis net die naggeluide wat gehoor word. Badkamers is nuut en modern en die kamers is netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Beste Gas,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons gastehuis te gradeer en dat jy jou verblyf hier geniet het.
Ons sien daarna uit om jou weer eendag hier te ontvang.
Vriendelike groete
Marie Pretorius
Rose Garden

AAA Rose Garden Gastehuis
Chris B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie skoon en netjies.

Kan die Rose Garden met graagte aanbeveel.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Beste Chris,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te plaas oor julle verblyf hier by die gastehuis. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou.
Ons sal julle graag weer eendag hier wil ontvang en dan sommer lekker kuier ook.
Vriendelike groete,
Marie Pretorius
Rose Garden

AAA Rose Garden Gastehuis
Lourens V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V

Die gastehuis is skoon, netjies en modern en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is stil en rustig.

Ek kan werklik die Rose Garden aanbeveel vir enige iemand wat in Naboomspruit/Mookgophong moet of wil oorstaan. Die dorp self is stil en rustig en in die proses om opgeknap te word. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing met baie wildplase en ander toeriste aantreklikhede. Maak gerus `n draai daar.

AAA Rose Garden Gastehuis se terugvoer

Beste Lourens
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Rose garden te gradeer. Ons probeer te alle tye om die plek skoon en netjies te hou. Ons plattelanders is maar gewoond aan die stilte en rus hier en probeer dan ook dit so vir die gaste bied.
Ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Groete
Marie Pretorius

AAA Rose Garden Gastehuis
Rynette F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rynette F

Very good and a welcome smile.

Very hospitable and very friendly.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Koos S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Bekostigbaar, netjies, vriendelike diens.

Bespreking het glad verloop. Vriendelik ontvang en die eenheid was skoon en netjies. Baie bekostigbaar. Ontbyt was heerlik en genoeg. Het volgende dag probleme met voertuig gehad en ons het weer sonder gesukkel plek gekry by dieselfde plek. Die eienaar het ons toegelaat om die volgende dag aan te bly totdat ons vervoer opgedaag het sonder ekstra kostes. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 129, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang