Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Vleesbaai

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
AAA Vleesbaai-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Die woonstel is op die onderste verdieping van die huis op die foto's en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed in die oopplan-leefarea wat perfek vir kind is. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof en -oond, 'n ketel, koffiemasjien en genoeg breekware en eetgerei vir 4 mense. Let asb. op dat daar geen TV in hierdie woonstel is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere toegelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
AAA Vleesbaai-huis
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbel-, 'n enkel- en 'n stapelbed. Een badkamer het 'n hoekbad en die ander een het 'n stort. Beddegoed en linne word voorsien. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n groot stoof, mikrogolf, 'n ketel en 'n koffiemasjien. Daar is 2 leefareas, een met 'n stikamerstel wat sitplek vir 6 het, en een met 'n ingeboude braaiplek, 'n Dover-houtstoof vir wintersaande en 'n groot, soliede rottangstel met sitplek vir 6. Die stapelvoordeure kan oopgemaak word sodat gaste die wonderlike see-uitsig behoorlik kan geniet. Die huis het ook 'n dek met 'n pizza-oond, en 'n etenstafel met sitplek vir 8 in die skadu van die dak, waar jy sonnige dae kan geniet of saans skemerkelkies kan drink. Die huis het 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere toegelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 20, Vleesbaai, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3bc8f99c74839fc27e466fac3b3a9283854e2f7fe290305764dade3bd506137c2610e4b29444b0697bca28a79d15f2151e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 20 Kershout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.29303269993 21.914086211542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang