Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Vleesbaai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir AAA Vleesbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Rustig, gesellig, veilig.

Ons het dit baie geniet, lekker rustig. Eenheid was baie netjies en ons kon lekker braai en kuier op die stoep en het 'n mooi uitsig gehad van die see.

AAA Vleesbaai se terugvoer

Baie dankie, en dankie dat julle ons plekkie so netjies gelaat het. Kom gerus weer!

AAA Vleesbaai
Adri W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Pragtige uitsig, ruim en gerieflike huis.

Die verblyf was baie aangenaam. Alles skoon en netjies met al die ekstra's wat dit net soveel gemakliker maak - genoeg skottelgoedseep, vadoeke, kombuisware, seep in badkamers, genoeg pakplek. Die huis is ruim met 'n asemrowende uitsig oor Vleesbaai.

AAA Vleesbaai se terugvoer

Baie dankie Adri. Kom gerus weer!

AAA Vleesbaai
Alette A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alette A

Heerlike kuierstoep met ’n baie mooi uitsig.

Die weer was onverbeterlik en ons het baie lekker in die gerieflike huis gebly.

Marian C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C

Heerlike strandhuis met ongelooflike uitsig.

Ons het al heelwat huise in Vleesbaai gehuur, maar hierdie huis was die beste ooit. Dit was perfek vir ons gesin met drie tieners. Die groot braaistoep wat noord front het 'n ongelooflike uitsig oor die hele Vleesbaai, die strande en die see. Die binnestoep het oopskuifglasdeure en dieselfde mooi uitsig. Ons het die hele vakansie op die stoepe gesit en nooit binne in die sitkamer nie. Die huis het alles wat jy nodig het en die kombuis is goed toegerus, daar is wel nie 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en 'n ekstra deep freeze. Die dubbelmotorhuis was baie gerieflik om ons fietse te bere. Robert die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie spyt om na 10 dae te gaan en hoop ons sal volgende langer kan huur.

Andre K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Baie rustig.

Die verblyf was baie lekker en dit is in 'n baie mooi omgewing. Ek sou net graag kampstoele of iets soortgelyks wou hê om buite op die stoep te sit.

AAA Vleesbaai se terugvoer

Intussen het daar 'n heerlike kuier tafel met 8 stoele by gekom.

AAA Vleesbaai
Marie-helene B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene B

Beeldskone uitsig! Akkommodasie van hoogstaande gehalte. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

AAA Vleesbaai se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete Robert

AAA Vleesbaai
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 20, Vleesbaai, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3bc8f99c74839fc27e466fac3b3a9283854e2f7fe290305764dade3bd506137c2610e4b29444b0697bca28a79d15f2151e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 20 Kershout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.29303269993 21.914086211542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang