Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Vleesbaai

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, gesellig, veilig. Ons het dit baie geniet, lekker rustig. Eenheid was baie netjies en ons kon lekker braai en kuier op die stoep en het 'n mooi uitsig gehad van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
AAA Vleesbaai
Baie dankie, en dankie dat julle ons plekkie so netjies gelaat het. Kom gerus weer!

Adri W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Pragtige uitsig, ruim en gerieflike huis. Die verblyf was baie aangenaam. Alles skoon en netjies met al die ekstra's wat dit net soveel gemakliker maak - genoeg skottelgoedseep, vadoeke, kombuisware, seep in badkamers, genoeg pakplek. Die huis is ruim met 'n asemrowende uitsig oor Vleesbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
AAA Vleesbaai
Baie dankie Adri. Kom gerus weer!

Alette A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Heerlike kuierstoep met ’n baie mooi uitsig. Die weer was onverbeterlik en ons het baie lekker in die gerieflike huis gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marian C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Heerlike strandhuis met ongelooflike uitsig. Ons het al heelwat huise in Vleesbaai gehuur, maar hierdie huis was die beste ooit. Dit was perfek vir ons gesin met drie tieners. Die groot braaistoep wat noord front het 'n ongelooflike uitsig oor die hele Vleesbaai, die strande en die see. Die binnestoep het oopskuifglasdeure en dieselfde mooi uitsig. Ons het die hele vakansie op die stoepe gesit en nooit binne in die sitkamer nie. Die huis het alles wat jy nodig het en die kombuis is goed toegerus, daar is wel nie 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en 'n ekstra deep freeze. Die dubbelmotorhuis was baie gerieflik om ons fietse te bere. Robert die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie spyt om na 10 dae te gaan en hoop ons sal volgende langer kan huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie rustig. Die verblyf was baie lekker en dit is in 'n baie mooi omgewing. Ek sou net graag kampstoele of iets soortgelyks wou hê om buite op die stoep te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robert
AAA Vleesbaai
Intussen het daar 'n heerlike kuier tafel met 8 stoele by gekom.

Marie-helene B
Kort verblyf
5.0
Des 2016

Beeldskone uitsig! Akkommodasie van hoogstaande gehalte. Sal dit beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
AAA Vleesbaai
Baie dankie vir die positiewe resensie. Groete Robert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 20, Vleesbaai, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3bc8f99c74839fc27e466fac3b3a9283854e2f7fe290305764dade3bd506137c2610e4b29444b0697bca28a79d15f2151e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 20 Kershout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.29303269993 21.914086211542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang