Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aalwyn Akkommodasie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Lucy D
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Service was very good. I will definitely visit Aalwyn Akkommodasie again. Carol is very friendly. She sent us a message before we arrived to find out if it was okay to change rooms. We loved the rooms she gave us as it was more spacious then what we expected. She was very accommodating and I already recommended the place to family and friends. Very nice, especially if you need privacy and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
It was such a pleasure having you here. Thank you for the beautiful revue. Hope to see you soon.

Johann S
1 nag
2.0
Aug 2022

Ons sal persoonlik nie weer daar oornag. Dame het uit haar pad gegaan om ons by die eiendom uit te kry. Sy sê ongelukkig nie dat sein verdwyn sodra jy naby die eindom kom wat vreeslike gesoek afgee na 'n lang dag op die pad. Geen warm water vir stort, net in aparte kamer wat 'n bad het met warm water. Mans het glad nie gestort nie, wat broodnodig was. Foto op die webtuiste is glad nie soos die ingang en eiendom lyk nie. Loop ook agter om die huis in die donker met bagasie - glad nie versorgde eiendom. Beslis beter waarde vir ons geld op ander plekke gekry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Net 'n regstelling hier maak al is dit 'n ruk na die tyd. Soms is dit ongelooflik hoe gastehuise beswadder word vir geen rede nie. Maar ander mense lees dit en weet nie wat die regte feite is nie. As mense die Location gebruik wat aan hulle gegee was en gevra het om nie GPS te gebruik dan sal hulle presies op die regte plek uit kom met geen moeite nie. Maar daar word nie geluister nie en volg hulle eie kop so dan verdwaal die mense en blameer my nadat ek mooi per telefoon pad verduidelik en dan draai hulle af want hulle GPS se so terwyl ek verduidelik en dan verwag hulle ek moet weet waar hulle is. Dit word ook uit geskryf en aan baie besoekers gestuur so lees asb instruksies want dis regtig n reguit pad. Vodacom vang op en dis nie my skuld as daar soms nie sein is of vir ander netwerk is nie. Wat warm water aan betref is dit solar en dit het gereën daai week en het alternatiewe warm storte aan gebied en dit was van die hand gewys. Bad het ekstra elektriese skakelaar wat wel aan was met baie warm water so as dit spaarsaam gebruik was kom 3x persone gemaklik gebad indien nood wel gedruk het. Hoop die onduidelikheid is nou reg gestel. Dankie vir u ondersteuning.

Rosie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Waarde vir jou geld. Dis die tweede keer wat ek by Carol bespreek en bly. En weereens glad nie teleurgestel nie. Sy gaan uit haar pad om alles reg te he vir jou en as jy iets kort kan jy haar net vra. Was die keer saam met familie daar en hulle was ook baie tevrede gewees. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Baie dankie vir julle terrug voer ek waardeer dit baie. Altyd n plesier om julle hier te he en hoop om julle gou weer te sien. Wees veilig en bly gesond.

Dana B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Gasvry, netjies, ruim, skoon. Sal beslis weer bespreek. Beslis waarde vir geld. Ruim, netjiese, bekostigbare verblyf. Carol is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal Aalwyn Akkommodasie beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Baie dankie, julle is welkom.

Anton S
1 nag
4.0
Mrt 2021

Rustig en stil Was nog net vir een aand daar en dit was heel rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Waarde vir jou geld. Gasvryheid van die eienaar was tops. Het na ons belange omgesien. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê. Julle is altyd welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Sean V
1 nag
5.0
Sep 2019

Gasvry, vriendelik en netjies. Baie tevrede gewees met ons akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Julle is altyd welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete Carol Hefer

Allistair V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2019

Rustig. 'n Tafel met waterbeker en opwasseep is al wat kort.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Hi Allistair Daar was n 'flask' op tafeltjie by kettel met water en jammer oor opwasseep maar ek was n WhatsApp weg. Ek het ook gereeld gevra of alles reg was en het geen klagtes gekry nie. Dankie vir julle ondersteuning en hoop julle het Gauteng geniet.

Isabel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

My werknemers was baie in hulle noppies en het tuis gevoel. Die eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Definitief 'n A+ vir Aalwyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Aalwyn Akkommodasie
Isabel dankie vir terugvoering. Dit was so n pleasier om jou goed gemanierde mense by my te kon huisves. Hulle is altyd weer welkom om by ons oor te slaap. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete Carol Hefer

Vanessa L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2018

Rustig en privaat. Gasvrou baie vriendelik. Omgewing is rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Robson-straat en Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYjBmNGE1LWRmODktNGJlZi1iZTgxLTBhMjVjNDlkZWM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 c/o Robson Street & Road 1 12A, Hillside 1760 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.225674064946 27.609219253063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang