Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard Enkelkamer
Vanaf R1 160
R 1 160 R 928
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamer het 'n driekwartbed en is ideaal vir gaste wat 'n enkelkamer verkies. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met verskeie kanale, lugversorging, 'n lessenaar met 'n stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër. Die kamer lei na 'n houtdek en 'n sitarea met uitsigte oor die tuin en die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard 2-enkelbedkamer
Vanaf R1 340
R 1 340 R 1 072
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie moderne kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit spog met 'n uitsig oor die tuin vanaf die privaat stoep. Daar is ook 'n rusbank, 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar met 'n stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard Gesinskamer
Vanaf R1 640
R 1 640 R 1 312
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer met 'n uitsig oor die swembadstoep. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n TV, lugversorging, lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër. Daar is 'n stort, wasbak in die en suite-badkamer, asook 'n aparte toilet. Die kamer het 'n sitarea met 2 gemaklike Morris-stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 160
R 1 160 R 928
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 60, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6904be33cb31c2ac36aaa4c5641e60c9e80d3128b94295e1c49b2afff393042e8527ddb05298102ccba2d84e046c918b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 160 nouVanaf R928 per nag (plek vir 1) 88 5 1 5 60 Loop Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.590168176654 19.010961055756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang